AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou groei te midde van droogte

In die eerste kwartaal was 876 000 mense in diens in die landbousektor, wat 2% beter as die vorige kwartaal is.

Hoewel Statistieke SA se kwartaallikse arbeidsopname aandui dat die land se werkloosheidsyfer met 2,2% gestyg het, het die landbousektor ‘n verrassende styging in indiensnemings getoon.

Die werkloosheidkoers het vanaf 24,5% tot 26,7% gestyg, wat beteken dat vanaf Januarie tot Maart 2016 ’n daling van 355 000 aangeteken is in die getal mense wat werk het, vergeleke met die laaste kwartaal van 2015. Dit is die skerpste kwartaallikse daling in ses jaar en volg op sewe agtereenvolgende kwartale waarin werk geskep was.

Volgens Statistieke SA is die landbou, naas die gemeenskap- en maatskaplike dienssektor, die enigste sektor waar meer indiensnemings plaasgevind het. Indiensnemingsvlakke in die landbou- en die gemeenskap- en maatskaplike dienssektor het onderskeidelik met 16 000 en 51 000 gegroei.

Groei in die afgelope kwartaal

Maar hoewel die landbousektor kwartaallikse groei getoon het, toon hy ’n afname van 15 000 wanneer hy met dieselfde tydperk verlede jaar vergelyk word.

Die verhoogde werksopnames in die landbou is ietwat van ’n verrassing, gegewe dat die sektor onder die droogte gebuk gaan, sê mnr. Wandile Sihlobo en me. Tinashe Kapuya, albei verbonde aan Agbiz se eenheid vir landboubeleggingsintelligensie, in hul ontleding van die jongste arbeidsyfers.

“In die eerste kwartaal was 876 000 mense in diens in die landbousektor, wat ’n 2% toename van die vorige kwartaal is, maar wat ‘n 2% afname aandui as dit met die dieselfde tydperk verlede jaar vergelyk word.

“Dit is belangrik om kennis te neem dat die primêre landbou 6% van die arbeidsmag in die land uitmaak, wat baie meer is as sektore soos die mynwese en byna op dieselfde vlak as die vervoerbedryf.”

Agbiz dui ook aan dat verdere ontleding aandui dat meeste subsektors in die landbou baie goed op ’n kwaartaallikse basis gedoen het, ten spyte van die voortslepende droogte. ’n Vergelyking van die eerste kwartaal van 2015 met dié van 2016 wys dat subsektore soos gewasse, houtkappery en verwante bedrywe en veeboerdery vanjaar verbeterde indiensnemings getoon het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot