AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou het groot planne vir w

Die ontwikkeling van 'n konsepbeleid vir volhoubare landbou, wat ook 'n tien jaar aksieplan en 'n handves vir boere insluit, gaan die nasionale Departement van Landbou se hoofbydrae tot die wêreldberaad vir volhoubare ontwikkeling wees.

Die strategiese plan vir die landbou sal die grondslag vorm van die landbousektor se betrokkenheid by die beraad wat binnekort in Johannesburg begin. Partye wat vir die samestelling van die strategiese plan verantwoordelik was, sal almal saamwerk om landbou op die voorgrond van die wêreld se grootste beraad nóg te plaas.

Mnr. Bonga Msomi, sameroeper van die reëlingskomitee, sê die drie temas van die strategiese plan sal ook deur die landbousektor by die beraad beklemtoon word. Dit is billike toegang en deelname aan landbou, wêreldmededingendheid en winsgewendheid en volhouare hulpbronbestuur.

Die landbousektor se betrokkenheid begin met 'n voorafberaad op 22 en 23 Augustus oor volhoubare landbou en voedselsekuriteit in Afrika. Mnr. Peter Thabethe, 'n koördineerder van die departement, sê die besluite wat daaruit voortspruit sal dan by die beraad voorgelê word.

Op 28 Augustus volg die bekendstelling van die proses om 'n handves vir boere te skep waarin boere hulle tot volhoubare landbou verbind. Op dieselfde dag word daar saam met Australië 'n byeenkoms oor grondsorg aangebied.

Op 29 Augustus is daar 'n bekendstelling van die nuwe geografiese inligtingstelsel vir onder meer noukeuriger oesskattings.

'n Groot landbou-uitstalling sal deel vorm van Suid-Afrika se uitstalling, nog 'n uitstalling oor grondsorg sal saam met Australië aangebied word en die landbousektor sal ook sy eie uitstalling by die Ubuntu-dorpie in Sandton oprig. Om te sien wat op die agenda is, klik hier.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot