AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou het ‘mensmateriaal’ nodig

Die landbou kort die nodige “mensmateriaal” om op die lang duur mededingend te bly.

Mnr. Jean Engelbrecht, eienaar van die wynplaas Rust en Vrede en ’n veeboer in die Kalahari, sê die bedryf moet meer aanloklik gemaak word vir jong mense om die “mensmateriaal” daarvan uit te brei.

Engelbrecht het saam met die politieke wetenskaplike, dr. Piet Croucamp, en Stellenbosse landboukundige, prof. Mohammad Karaan, aan die Megaboere­gespreksreeks tydens die Woordfees deelgeneem. Landbouweekblad is die mediaborg.

Volgens Karaan is die “kern van die samelewing se probleem nie vertroue, die ANC of bemagtiging nie, maar ons het nie genoeg mensmateriaal wat ons in die langtermyn mededingend maak nie”.

Die oudrugbyspeler en wynboer, mnr. Jan Boland Coetzee, het vanuit die gehoor gesê die landbou gaan nie net oor grond en water nie, maar ook oor mense. “Die skrikwekkendste ding is dat daar nie meer boere is nie. As ons nie iets daaraan gaan doen nie, gaan ons in die moeilikheid kom.”

Engelbrecht sê veral in afgeleë gebiede wil jong mense nie terugkeer plase toe nie. Sommige sien wel kans om beroepe soos landbounavorsing te volg, maar min wil hulle as boere bekwaam.

“Dit bly vir hulle ’n gesukkel. Neem die Regering die boere se hande? Word die boere se skuld minder? In my pa­hulle se tyd was die Land Bank nie ’n kommersiële bank nie, maar vandag moet ’n jong man wat wil begin boer met ’n kommersiële bank werk en dis byna onmoontlik. Dis die probleme wat ons moet aanroer, want dan raak die landbou meer aanloklik.”

Grondhervorming

Onsekere beleid en grondhervorming wat misluk maak die landbou ook onaantreklik. Croucamp het gevra of boere die afgelope 20 jaar nie te reaktief was eerder as om pro­aktief deel te neem en te help om dinge te doen – soos bemagtiging – wat die druk help verlig nie.

Na sy mening is die enigste manier waarop grondhervorming sal slaag wanneer die boere self verantwoordelikheid neem daarvoor. Engelbrecht sê die “instansies en mense wat die meeste aandag kry is dié wat die landbou wil ontwrig. Dit maak dit moeilik vir die mense wat die landbou wil laat werk; die gematigde mense is ook die mense wat stilbly.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,710.88
+0.7%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,277.50
+2.4%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,314
+2.5%
Alle aandele
65,779
+2.4%
Hulpbronne 10
63,759
+3.4%
Industriële 25
79,487
+2.5%
Finansiële 15
13,972
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot