AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou in Afrika se ‘tyd nou ryp’

Op geen manier kan Afrika sy 400 miljoen ha bewerkbare grond onder doeltreffende produksie bring met handpikke of swak tegnologie nie.

Die Afrika-kontinent moet trots wees op sy boerdery en dit ’n meer lonende, winsgewende en mededingende bedryf maak.

Dr. Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (Sacau) het op die  Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram (CAADP) forum gesê dat die helfte van die wêreld se 10 snelgroeiendste ekonomieë in Sub-Sahara Afrika gevind kan word.

“Van 2001 tot 2012 is ’n stygende hoeveelheid van die gebied se invoervraag vir hoë-gehalte produkte egter deur nie- Sub-Sahara Afrika-lande verskaf,” het hy gesê. De Jager sê dat familieboerdery van groot belang in die toekoms gaan wees om van die landbou in Afrika ‘n sukses te maak.

De Jager het ook gesê dat beperkte gebruik en gebrek aan meganisasie die landbou in Afrika sal maak of breek.

“In die woorde van pres. Kikwete van Tanzanië is daar geen manier wat Afrika sy meer as 400 miljoen ha bewerkbare grond onder doeltreffende produksie kan bring deur handpikke of swak tegnologie nie. Ons moet meganisasie verder ondersoek om produksie aan te spoor en dit gebruik as ’n sleutelaandrywer van landbou-ontwikkeling in die toekoms,” het de Jager gesê.

De Jager meen dat wanneer landbou as ’n beroep eers verhef word na die status wat die bedryf verdien, dit ook jong mense, insluitende vroue, aantrek. “Hierdie nuwe, energieke toetreders het ’n verstandhouding van die kompleksiteit van toekomstige voedselverbruikers.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,700.29
-0.7%
Silwer
20.21
-2.1%
Palladium
2,190.00
-3.2%
Platinum
918.50
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot