AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kan baie werk skep - Karaan

Altesaam 969 900 werksgeleenthede in die landbou kan die lig sien as dié sektor net op die regte manier gehanteer word, sê prof. Mohammad Karaan.

Altesaam 969 900 werksgeleenthede kan in die landbou die lig sien as dié sektor net op die regte manier gehanteer word, sê prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit agriwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.

Hy was een van die genooide sprekers op die Paarlse bekendstelling van die Agri Megaweek.

Karaan het bygevoeg dat dié saak oor werkskepping vir die beleidmakers van die land se aandag is. Hy sê Suid-Afrika het egter ‘n land van werknemers, pleks van werkskeppers geword. Die frase wat hy in Engels gebruik het, som dit mooi op: “We are a country of job takers, not job makers.”

Die landbou in Suid-Afrika het ‘n wonderlike toekoms, maar Karaan is besorgd oor die terugval in Afrika. “Ons behoort meer te domineer, maar Suid-Afrika verloor sy plek as handelsvennoot omdat Nigerië en Egipte meer landbouprodukte as Suid-Afrika produseer. Selfs Malawi is nou ‘n uitvoerder van landbouprodukte, wat deur ‘n sagte vorm van subsidie moontlik gemaak is. Dit help dié land om sy kundigheid op die gebied van die landbou uit te brei.”

* Die Agri Megaweek vind van 14 tot 16 September op Bredasdorp plaas.

31 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,720.81
+1.2%
Silwer
20.99
+1.3%
Palladium
2,328.20
+4.7%
Platinum
928.72
+2.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot