AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kan baie werk skep, sê Zuma

Die landbou is 'n pilaar vir die skep van werksgeleenthede, het pres. Jacob Zuma in sy staatsrede gesê.

Die landbou is 'n sleuteldrywer én die verskaffer van geleenthede vir entrepreneurs, het pres. Jacob Zuma gesê toe hy sy staatsrede gelewer het.

Die landbou, saam met toerisme, die groen ekonomie, die ontwikkeling van infrastruktuur, die mynwese en die vervaardigingsektor is reeds in 2009 as die aandrywers vir werkskepping uitgewys.

Zuma het in sy rede spesiale melding van die Fetsa Tlala-voedselprojek gemaak. Hy het gesê dat die program nuwe uitvoerders produseer.

Hy het in 2013 die bekendstelling van dié projek op Kuruman in die Noord-Kaap bygewoon en aangekondig dat sowat R2 miljard daaruit vir opkomende boere vir die projek gegee sal word.

Mielies aan Lesotho
Hy het in sy staatsrede gesê dat die eerste 88 kleinskaalse boere in Januarie die Verenigde Nasies se Wêreld-voedselprogram (WVP) van 268 ton mielies en bone voorsien het om aan Lesotho te lewer. “Ons verwag dat hierdie volume sal toeneem.”

Rakende energie het hy gesê dat dat die land voortgaan om ander bronne van energie te ondersoek in lyn met die land se geïntegreerde plan vir energie. “Die ontwikkeling van petroleum, veral skaliegas, sal verandering in die Karoo-streek en die Suid-Afrikaanse ekonomie bring.”

Hy het gesê met die risiko’s en geleenthede wat geëvalueer is, sal die finale regulasies so gou moontlik bekend gemaak word en dit sal gevolg word deur die verwerking en die toestaan van lisensies.

Verder is die vervaardigers van biobrandstof geselekteer en het hulle al begin werk, het Zuma gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.21
+1.4%
Silwer
21.02
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
931.50
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot