AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kan meeste werk skep

Die landbou is dié sektor wat die meeste werk in Suid-Afrika kan skep, maar die staat moet sy deel doen.

Die rol wat die landbou kan speel in werkskepping is deur mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, uitgewys.

Patel het tydens ’n ontbyt wat deur die ANC se Progessive Business Forum in Bloemfontein aangebied is, gepraat. Dié geleentheid word as deel van die party se verkiesingskongres aangebied.

“As ons vir werk in getalle soek, is landbou dié sektor. Dit is hoekom een van die grootste werksdrywers in die Nasionale Groeiplan die landbou is,” aldus Patel. Luidens ’n berig op News24.com het Patel uitgewys dat hulle wel bekommerd is oor die gaping wat tussen regeringsbeleid en die implementering daarvan bestaan.

Plan vir die landbou
Intussen sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, hy wou graag tydens die geleentheid vir Patel vra, as dié groeiplan só sterk op landbou leun, hoekom is die plan – na dit al meer as ’n jaar op die tafel van die Ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye lê – nog nie onderteken nie.

Möller sê hy is egter verhoed om sy vraag aan Patel te stel. Volgens hom het Patel ook nie die kwessie van meganisasie, wat weens die stakings in die Wes-Kaap, meer en meer deur boere oorweeg word, aangespreek nie.

Dié kwessie het beleggers op die agtervoet wat beleggings betref, en Möller sê hulle begin meer in bedrywe met laer werkverskaffing belê om hulle beleggings te beskerm. “En dit is net die staat en vakbonde wat dit kan regstel.”

Gaping tusen ryk en arm
Möller sê Patel het wel te kenne gegee dat dit nie ’n maklike balanseertoertjie sal wees om die gaping tussen die staat en beleidsimplementering, en tussen arm en ryk te verklein nie.

Die Minister het opgemerk dat sodra meer werksgeleenthede geskep word, die gaping outomaties verklein, want dan het meer mense ’n inkomste wat vroeër niks gehad het nie. “En daarna kan ’n mens eers begin kyk na beter werk met beter salarisse,” aldus Möller.

Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot