AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landbou kan miljoen poste skep

Die landbou kan ’n miljoen werksgeleenthede skep, reken prof. Nick Vink van die Universiteit Stellenbosch.

Die landbou kan ’n miljoen werksgeleenthede skep, het prof. Nick Vink van die departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch op ’n kongres vir kleinboere gesê.

Vink het vier maniere geïdentifiseer wat volgens die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) kan help om werksgeleenthede in die sektor skep.


Eerstens kan die grond onder besproeiing met ten minste 145 000 ha uitgebrei word deur water doeltreffender te gebruik en deur waterverliese te beheer. Die besproeiingsgebied kan byvoorbeeld met sowat 30% vergroot word as ’n boer van vloedbesproeiing na mikro- of drupbesproeiing oorskakel.


Tweedens kan weer asem geblaas word in onderbenutte grond. Die gebied vir boerdery kan met 2 miljoen ha uitgebrei word met ’n groot deel van dié uitbreidings in voormalige tuislande.

Swaai mislukte plase om

Deur die 90% mislukte grondhervormingsprojekte om te swaai sodat hulle lewensvatbaar word, sou nog 5,9 miljoen ha grond kan bied waarop geboer kan word.


Die BFAP skat dat ongeveer 70 000 primêre en 35 000 sekondêre werksgeleenthede geskep kan word deur hervormingsgrond beter te benut.  


Derdens moet gekyk word na “wenner”-bedrywe. Dit is sektore of gebiede wat die grootste potensiaal vir groei en werkskepping het. Die sitrusbedryf is ’n voorbeeld van ’n groot uitvoerbedryf wat arbeidsintensief is en oor die afgelope tien jaar sterk gegroei het.


Die BFAP skat dat ongeveer 200 000 primêre werksgeleenthede en 100 000 sekondêre geleenthede geskep kan word  deur arbeidsintensiewe wenners soos hierdie uit te brei. 


Plaaslike produkte

“Invoerprodukte wat vervang word met produkte wat plaaslik geproduseer word, soos oliekoek en rys, bied ook groot geleenthede vir werkskepping. Dan is daar kleiner bedrywe wat vinnig groei, soos makadamias, olywe, avokado, pekanneute, vye, kruie, kersies en bessies,” het Vink gesê.


Laastens kan ’n kombinasie van bogenoemde gebruik word om nuwe geleenthede te skep. Vink het verduidelik dat dit miskien kan behels om besproeiing aan te lê op grond wat nie voorheen benut is nie en om dit dan aan te wend vir een van die “wenner”-bedrywe.      


12 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot