AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kan n

Die landbousektor het nog nie sy volle potensiaal verwesenlik nie. Die belangrikheid van die landbou vir die ekonomie kan nog met 4 % tot 11 % styg. Dit sal dan meer strook met die situasie in ander ontwikkelende lande.

Só het me. Bongiwe Njobe, direkteur-generaal van Landbou en Grondsake, op 'n konferensie oor die Regering se LandCare-program gesê. Dié program is op die bewaring van grond en hulpbronne gerig. Van 1998 af is R125 miljoen aan projekte van dié program bestee en só is werk vir meer as 8 000 mense geskep.

Sy sê regeringsbeleid was in die verlede op 'n klein deel van die bevolking toegespits en die volle potensiaal van mense en natuurlike hulpbronne is nie erken nie.

Met die strategiese landbouplan, wat deur sleutelfigure in die landbou saamgestel is, is 'n visie geskets van 'n verenigde en voorspoedige landbousektor. "Dit is 'n kontrak tussen die Regering en boere wat erken dat onderlinge samewerking nodig is om 'n verenigde en voorspoedige landbousektor te verseker."

Me. Njobe sê alle bedrywighede van die Department van Landbou geskied binne die raamwerk van dié plan. Haar departement sal met enigeen 'n venootskap vestig, saamwerk, baklei of verskil solank dit ter bevordering van bogenoemde visie is.

Oor bedreigings vir landbougrond het sy gesê 'n beleid vir volhoubare landbou word opgestel en behoort teen einde 2003 gereed te wees.

"Daar word omgesien na die fyn balans tussen stedelike vernuwing en landelike ontwikkeling. Verstedeliking en die vestiging van mense moet só geskied dat grond vir landbou-produksie nie beset word nie. Verskeie departemente praat met mekaar daaroor."

Sy sê die wildbedryf is, ondanks die feit dat dit toeriste lok, een van die bedreigings vir landbougrond. Om 'n balans te vind, word gesprekke met die Departement van Omgewingsake daaroor gevoer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-0.6%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,712.12
-0.3%
Silwer
20.52
-0.6%
Palladium
2,302.82
+2.0%
Platinum
926.26
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,484
+0.5%
Alle aandele
65,898
+0.4%
Hulpbronne 10
62,997
-1.1%
Industriële 25
80,250
+1.3%
Finansiële 15
14,062
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot