AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9053
-39,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10200
20,00
WEAT
04 Okt
-
7198
-1,00
WMAZ
04 Okt
-
4918
-66,00
YMAZ
04 Okt
-
4581
-42,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kan SA toekoms beslis

Die landbou is “die harde wêreld waar Suid-Afrika se toekoms dalk beslis kan word,” sê prof. Jonathan Jansen.

Die landbou is “die harde wêreld waar Suid-Afrika se toekoms dalk beslis kan word,” sê prof. Jonathan Jansen, rektor en vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat.


In ‘n rubriek wat in Die Burger gepubliseer is, sê Jansen hy het tydens sy besoek aan Graan SA se jaarkongres buite Bothaville besef die land word uit produktiewe landbougrond gevoed.


Volgens Jansen was sy besoek aan dié kongres lewensveranderend, veral as hy die boere wat hy toegespreek het, onthou. “Die mans voor my is geharde boere wat geleef het deur droogte, siektes en ’n alomteenwoordige gevoel van doofheid terwyl hulle hul saak stel aan ’n regering wat ver verwyderd daarvan skyn te wees.”


Swart boere

Jansen sê wat hom tydens die kongres opgeval het, was die aantal swart boere wat teenwoordig was. Hy verwys ook na die talle voorleggings wat wit boere gemaak het oor hoe hulle ‘n deel van hul grond aan swart boere gegee het.

“En nie net die grond nie, maar die graangewasse, vee, toerusting en opleiding om seker te maak hierdie opkomende boere behaal sukses. En dit het gewerk.”


“Tog is die pad na geregtigheid vir swart boere en hul families nie deur die kwaadwillige verdraaiing van historiese feite deur ’n berekende Pieter Mulder of die gevaarlike uitlok van politieke boewe wat dit geniet om “Kill the Boer” te sing nie.


"Hierdie is een gedeelte van transformasie waarin die versnelling van die proses – deur die grond eenvoudig aan die ontneemdes te oorhandig – vir ’n sin van geregtigheid sal sorg.

"Maar sodanige versnelling sonder opleiding, ontwikkeling en finansiering sal mislukte landbouprojekte meebring wat swart boere nie net sal ontmagtig nie, maar die steun van wit boere sal kos,” aldus Jansen.


Jansen sê tydens die kongres het hy ‘n gewaarwording van ‘n ander toekoms vir Suid-Afrika gehad. “ ’n Wen-wen-situasie vir die boere en swart mense waarin die oordrag van vaardighede en grond stelselmatig plaasvind, eerder as in ’n ongeduldige, Mugabe-agtige slag waarin almal verloor. Hier is geleenthede vir geregtigheid en versoening.”


Bron: Die Burger


20 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,707.29
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,257.97
+1.5%
Platinum
908.03
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,093
+2.2%
Alle aandele
65,585
+2.1%
Hulpbronne 10
63,117
+2.4%
Industriële 25
79,324
+2.3%
Finansiële 15
14,015
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot