AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Landbou kan Suid-Afrika omkeer’

Die landbousektor het die potensiaal om Suid-Afrika om te keer, meen dr. Konanani Liphadzi, uitvoerende hoof van Vrugte SA.

Groter samehorigheid binne waardekettings in die landbou sal dit volgens die SA Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) vir die Regering makliker maak om beleid en maatreëls op te stel.

Mnr. Siyabulela Tsengiwe, hoofkommissaris van Itac,  sê die kommissie vind dikwels wanneer hy ondersoeke doen dat verskillende en botsende belange tussen boere, verwerkers, kleinhandelaars en verbruikers heers.

Hy het by die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se eerste navorsingsimposium in Centurion gesê gemeenskaplike terrein moet gevind word.

Die kommissie se ondersoeke het verder gewys die probleme in die landbou is veelvlakkig en sluit toenemende kostedruk en relatief goedkoop invoer in. Beskermende invoertariewe is noodsaaklik, maar moet deur mededingendheid aangevul word, het Tsengiwe gesê. Itac kan 'n bydrae lewer deur die speelveld gelyk te maak.

Gelyke speelveld

“Die werklikheid is dat daar nie iets soos vrye markte is nie. Markte is erg verwring, veral deur beleid in ontwikkelde ekonomieë, wat groot steun aan hul boere en landbousektore gee. Suid-Afrika het nie sulke ondersteuningsmaatreëls nie, maar ons het tariewe.”

Itac moet egter altyd 'n balans vind tussen volhoubaarheid van 'n sektor en bekostigbaarheid van voedsel.

Dr. André Jooste, uitvoerende hoof van Aartappels SA, sê Suid-Afrika het goeie produsente en dat dit 'n Regering se rol is om die speelveld gelyk te maak.

Tariefbeskerming

Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) se indeks van beraamde produsente-ondersteuning wys dat sulke steun in OESO-lidlande meer as 15% (van bruto plaasontvangste) beloop, teenoor sowat 5% in Suid-Afrika, wat hoofsaaklik deur tariefbeskerming is.

Volgens dr. Konanani Liphadzi, uitvoerende hoof van Vrugte SA, word meer as 60% van vrugte reeds uitgevoer. As in die bedryf belê kan word, kan nog meer geproduseer word, wat inkomste vir die land sal meebring, maar ook meer werkgeleenthede sal skep. “Die landbousektor het die potensiaal om Suid-Afrika om te keer.”

Liphadzi sê egter daar is 'n groot behoefte aan kapitaal vir beleggings en in die vrugtebedryf moet dit langtermynbeleggings wees, omdat dit vyf jaar duur voordat vrugte gepluk kan word. Programme van die Regering behoort hieraan aandag te gee, sê sy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.32
+0.4%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,638.31
-0.3%
Silwer
18.80
-0.4%
Palladium
2,057.27
-0.8%
Platinum
861.50
+0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot