AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou kry te min erkenning - Gordhan

Die belangrikheid van die landbou kry nie genoeg erkenning in Suid-Afrika nie, sê die Minister van Finansies.

Voldoende erkenning vir die belangrikheid van die landbou bestaan nie in Suid-Afrika nie, en kos, omdat dit meestal verwerk is, word as vanselfsprekend aanvaar. Waar dit vandaan kom, maak nie vir mense saak nie, sê mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies.

Hy het in Pretoria by ’n AgBiz (Landboubesigheidskamer) werksessie oor finansiering vir die ontwikkelende landbou gesê die landbou was egter nog altyd ’n baie integrale deel van die land se ekonomie en ook deel van die Suid-Afrikaanse samelewing. ’n Groot aantal mense is regstreeks of onregstreeks afhanklik van toegang tot een of ander vorm van die landbou.

Dit is ook arbeidsintensief en verskaf werk aan sowat 10% van die bevolking al dra dit net sowat 2% regstreeks by tot die BBP.

Landbou kan homself beter aanbied
“Daar is goeie landbouleiers, maar ek dink die landbousektor kan baie meer doen om mense te laat verstaan waaroor dit gaan, wat die probleme is, wat die potensiaal is en wat sy rol is. Daar is uitstekende werk wat gedoen word maar onder die tafel bly. Mense moet meer bewus daarvan gemaak word. Dan sal daar meer empatie en begrip vir die sektor wees.” 

Hy sê daar is drie uitdagings rondom finansiering vir die landbousektor. Dit sluit in die noodsaaklik om voldoende versekeringsprodukte vir kleinskaalse boere te ontwikkel, die noodsaaklikheid om langtermynkrediet teen gunstige koerse te voorsien en ook finansieringsinstansies se bydrae om kapasiteit te ontwikkel.

Hy het betrokkenes in die landbousektor genooi om om hulle menings oor finansiering te koördineer en met voorstelle daaroor na die Tesourie te kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot