AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Landbou moet deel wees van doeltreffende handelsbeleid

Dit kan nie aanvaar word dat 'n handelsbeleid vir Suid- en Suider-Afrika internasionaal gevorm word en die land maar bloot 'n gegewe daarin is nie, het mnr. Neels Ferreira van Graan SA en voorsitter van Agri SA se handel- en nywerheidskomitee, op die kongres gesê.

Hy het 'n beskrywingspunt ingelei waarin die uitgangspunte van Suid-Afrika se handelsbeleid in streeks- en internasionale konteks bespreek is, en gesê ingrype in die markkragte, die Doeane-unie-ooreenkoms wat voorsiening maak vir markafwykings op sosiaal-ekonomiese oorwegings, skeptisisme van betrokkenes (soos Cosatu) met prysvorming van byvoorbeeld grane en die aandrang op uitvoerheffings, vereis 'n omvattende herbesinning van Suid-Afrika se handelsbeleid - en in besonder jeens die landbou.

Aspekte wat in die Strategiese Plan vir Landbou vervat is, soos handelsbevordering, 'n beskermingsbeleid, goeie grensbeheermaatreëls, oorgrenssamewerking en samewerking met internasionale standaardliggame is boublokke daarvan.

Dit is belangrik dat die landbou deel moet hê aan die bepaling van 'n omvattende handelsbeleid, het hy gesê.

Die waarde van landbou-in- en -uitvoer beloop sowat 56 % van die bruto inkomste van die landbou teenoor die 50 % in 1995. Maar die Amerikaanse plaaswet wat bewilligings aan die landbou daar in die volgende 10 jaar van $100 miljard tot $180 miljard sal verhoog, gaan prysverwringing by veral graan-, vleis- en suiwelprodukte teweegbring.

Mnr. Hans van der Merwe, adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, het gesê Agri SA werk daaraan om 'n handelslessenaar daar te stel om na al die aspekte van handel te kyk. Die Landboubedryfskamer en Landboubesigheid word ook hierby betrek.

Prof. Johan van Rooyen, uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer, het gesê baie markte waarop Suid-Afrika meeding, is besig om te kwyn. Daar moet dus deurentyd na nuwe markte gesoek word, en daarvoor is 'n vennootskap met die Regering belangrik want dit kos baie geld om nuwe markte te ontwikkel en te ontgin.

Hy meen ook alliansies is nodig tussen lande in die Suidelike Halfrond sodat elkeen ophou om op sy eie die handelswêreld te verower.

25 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot