AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou moet plan laat slaag

"Die welslae van die strategiese plan vir die landbou gaan grootliks van die georganiseerde landbou se insette afhang. Ons sal die plan lewendig moet hou. Die georganiseerde landbou sal homself op alle vlakke met die formulering van programme en die toepassing daarvan relevant moet maak."

Só het mnr. Lourie Bosman, adjunk-voorsitter van Agri SA, verlede week in sy openingsrede op Agri Wes-Kaap se kongres gesê.

Mnr. Bosman het die verbreding van gelyke toegang en deelname tot die landbou as 'n voorvereiste vir vooruitgang, as een van die kernstrategieë van die plan uitgesonder. Hy sê dit is nie altyd die gewildste boodskap nie, maar iets waaraan die georganiseerde landbou genoodsaak is om aandag te gee.

Die landbou is bestem om 'n groot bydrae in belang van sosiale en ekonomiese ontwikkeling in Suider-Afrika te maak. Die landbouplan skep die geleenthede om hierdie ideaal na te jaag, maar dan moet boere hoopvol wees en op alle vlakke saamwerk om dit te laat gebeur.

Die daarstel van 'n landbouplan vir Suid-Afrika en die geslaagde uitvoering daarvan, is die grootste waarborg vir die voortbestaan van die landbou in Suid-Afrika, sê mnr. Bosman. Dié plan geniet eienaarskap op die hoogste regeringsvlak en plaas die landbou in 'n posisie waar hy op beleidmakingsvlak geslaag kan beding.

Hy sê die land se boere word uit sommige kringe skerp gekritiseer. Die feit dat hulle voldoende voedsel vir plaaslike gebruik produseer en selfs kan uitvoer, word binne die konteks van uiterste hongersnood in ander lande in Suider-Afrika, nie na waarde geag nie.

Boere kan hulself onmisbare entrepreneurs maak in 'n Suider-Afrika wat smag na voedselsekerheid en mentors wat ander op 'n pad van ontwikkeling kan plaas, óf bedreig laat voel deur die onderontwikkeling en armoede wat deel is van die gemeenskap.

Hy stem saam daar is nuwe beperkings en frustrasies wat dit vir boere onnodig gevaarlik, moeiliker en duurder maak om hul taak te verrig, soos geweld op plase en swak infrastruktuur.

Die landbousektor kan hierdie probleme help oplos.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot