AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou moet sélf grondhervorming dryf

Grondhervorming moet 100 jaar van onreg regstel en die landbou moet dit sélf dryf, het sprekers by Nampo gesê.

Die landbou sal self na vore moet tree met programme vir grondhervorming. “Om vir die Regering te wag, is ’n doodloopstraat,” sê mnr. J.P. Landman, politieke en ekonomiese ontleder.

Hy was een van ’n paneel sprekers wat by die Nampo-Oesdag aan Nasie in Gesprek deelgeneem het, ’n program wat vir kykNET opgeneem is en wat Senwes saam met vennote aanbied.

Landman het gesê grondhervorming móét gebeur vir die volhoubaarheid van die landbou en dat dit nie veel langer uitgestel kan word nie. ’n Mens kan dit ook nie staak omdat 90% van plase wat aan begunstigdes gegee is, ’n mislukking is nie. “Grondhervorming is ’n program om 100 jaar van onreg reg te stel.”

Dit móét gedoen word, maar nie soos wat pres. Robert Mugabe dit in Zimbabwe gedoen het nie, en ook nie met plase wat nie werk nie as die resultaat nie, sê hy.

Volgens Landman is daar baie voorbeelde van suksesverhale, soos wit boere wat vir swart eienaars boer, of wit boere wat vir hul plaaswerkers aandele gee. “Die landbou moet die suksesstories kommunikeer. Dan kan ons die onsekerheid wat aan ons boere vreet, begin wegvat.”

Hulp aan swart boere
Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz wat ook in die raad van die Land Bank dien, sê die suksesverhale moet uitgebrei word. Dié bank beplan om meer op projekte te fokus om swart boere te help vestig.

Volgens hom gaan vennootskappe al hoe belangriker word om hervorming te laat gebeur en is die Land Bank juis nou ver gevorder met ’n gesprek om ’n vennootskap met Graan SA hieroor te sluit.

“Landbou-ondernemings sal ook ’n groter rol moet speel en ons moet gesels oor hoe ons die ondersteuning kan verhoog.”

Purchase sê dit is baie belangrik dat daar sekerheid oor grondhervorming kom. “Die sakewêreld hou van voorspelbaarheid.”

Byskrif: ’n Paneel wat aan die kykNET-program Nasie in Gesprek deelgeneem het, deel ’n ligte oomblik. Van links is mnr. Theo Vorster, ekonoom en programleier, dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, mnre. J.P. Landman, politieke en ekonomiese ontleder, Francois Strydom, besturende direkteur van Senwes wat die program saam met vennote aanbied, Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri, en Corné Kruger, finansiële direkteur van Senwes. Foto: CARIEN KRUGER

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot