AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbou ‘n broeikas van waardes

Die rol van die landbou in die gemeenskap is nie net om kos te produseer nie, maar die landbou moet die broeikas van lewenswaardes wees.

Die rol van die landbou in die gemeenskap is nie net om kos te produseer nie, maar die landbou moet die broeikas van lewenswaardes wees.


“Ons moet die gemeenskap laat verstaan dat hy sy waardes en spiritualiteit gaan verloor as hulle nie die landbou oppas nie,” het prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit landbou aan die Universiteit Stellenbosch, op die kongres gesê.


“Ons bederf ons kinders en noem dit liefde. Hulle raak los van die natuur, na-apers en verloor só hul integriteit, ’n deel van hul karakter word vernietig, hulle verloor hul waardes en die gemeenskap gaan tot niet. Die oplossing lê in ware nasiebou, die opheffing van die polarisasie van gemeenskappe en voortgesette ongelykhede en die beveiliging van die land.


“Daarby moet die uittog van talent gekeer word. Vrywillige dienslewering en wedersydse vertroue moet ’n werklikheid word.”


Eenheid nodig

“In die landbou is eenheid nodig. As dit nie binne ’n jaar gebeur nie, gaan boere hulle aan die verkeerde kant van die gemeenskap bevind. Groei, ontwikkeling en billikheid is noodsaaklik, navorsing is nodig, want die land is 30 jaar agter en dit is tyd dat ’n groeistrategie daargestel word.


“Die landbou is by uitstek geskik om werkloosheid teen te werk. Kleinboere het ’n plek sodat mense na hulself kan omsien en hul kultuur in stand kan hou. Dit is die broeikas van die boere van môre.


“Die unieke uitdaging aan die landbou is om in die landelike gebiede in te gaan en te sorg dat die bevolking daar nie honger ly en ondervoed en arm is nie,” het hy gesê.


 “As Suid-Afrika op sy huidige pad voortgaan, kan ons kinders verwag om ’n geplunderde planeet te erf met voedselkatastrofes, ’n wêreld sonder water waar sommige mense gaan feesvier en ander verhonger. Ons gaan ’n volk van getalle word waarin die sterkes sterker en swakkes swakker gaan word.”


21 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot