AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbou nie enigste in SAID se BTW-visier

Vertragings ten opsigte van die terugbetaling van BTW deur die SAID is  klaarblyklik ’n landwye probleem wat oor die hele ekonomiese spektrum strek.

Vertragings ten opsigte van die terugbetaling van BTW deur die SA Inkomstediens (SAID) is  klaarblyklik ’n landwye probleem wat oor die hele ekonomiese spektrum strek en nie tot die landbou beperk is nie. Dit is die gevolg van ’n toename in BTW-bedrog, wat meegebring het dat die diens ’n ruk gelede ’n tweede ronde van assessering van eise ná ’n eerste oudit, deur die SAID-hoofkantoor, ingestel het.


Só sê mnr. Muneer Hassan, belasting-direkteur van die SA Instituut van Geoktroieerde Rekenmeesters (Saica). Hassan het nasionaal en in Bloemfontein met die SAID samesprekings gevoer oor die groot toename in vertragings met BTW-terugbetalings wat sy lede die afgelope tyd ondervind. Navrae by Saicastreekkantore het getoon dat die probleem nasionaal strek, maar tot dusver was die meeste gevalle in die sentrale streek, sê hy.


Nie net landbou nie


Volgens Hassan het die SAID op sy navraag dit duidelik gestel dat die landbou nie as ’n teiken uitgesonder word nie. Bykomende ouditering word in alle bedrywe gedoen ná aanduidings dat BTW-bedrog en sulke pogings aan die toeneem is.


Hassan sê die diens het ook bevestig dat vertragings in die algemeen ook nie verband hou met die sowat 80 boere in die Vrystaat en Noord-Kaap wie se geldsake nou ondersoek word nadat beweerde BTW-bedrog (beesverkope wat valslik as BTW-vrye mielieverkope verklaar is) aan die lig gekom het nie.


Hy voeg by dat Saica in beginsel geen probleem met die instel van die bykomende ouditering om bedrog te voorkom nie, maar dit behoort nie terugbetalings met maande te vertraag nie. Daar behoort ook nie gebrekkige kommunikasie vanaf die SAID na eisers te wees oor tot waar in die proses hul eis gevorder het nie.


Saica gaan nou die besonderhede van spesifieke probleemgevalle vanaf sy lede bymekaarmaak, en dit dan aan die SAID voorlê. Die diens het onderneem om al die spesifieke probleemgevalle wat onder sy aandag gebring word, uit te stryk en te bespoedig, sê Hassan.


Hy beskryf die SAID se gesindheid in die samesprekings as positief, en meen BTW-terugbetalings behoort in die toekoms beter te verloop. Die SAID het ook aangedui dat meer ouditeure sedertdien in sy Bloemfontein-kantoor aangestel is om sake te bespoedig, sê Hassan.


Boere gesels


’n Kommentator Landbou.com het aangedui dat BTW-bedrog nie net tot die landbou beperk is nie. “Nêrens hoor ’n mens eintlik van die grootskaalse BTW-bedrog wat deur ander individue gepleeg is nie,” skryf ene Rudolf B. Hy verwys na R42 miljoen wat glo vir BTW teruggeëis is deur ’n groep wat vervaardigingslyne gebou het: “…ná die SAID se inspeksie word die masjiene opgepak en op ’n ander perseel geïnstalleer en weer word BTW geëis”.


Intussen is talle boere raadop oor groot bedrae se uitstaande terugbetalings. ’n Anonieme leser op Landbou.com skryf dat hulle drie maande gewag het vir ’n terugbetaling van R1,4 miljoen en nou al meer as twee maande wag vir ’n terugbetaling van R1,3 miljoen.

17 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot