AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou ondersteun SKA-bod

Die Square Kilometer Array of SKA-bod kan uitsonderlike voordele vir die land en die Noord-Kaap inhou, sê Agri Noord-Kaap.

Die Square Kilometer Array of SKA-bod kan uitsonderlike voordele vir die land en die Noord-Kaap inhou, sê Agri Noord-Kaap.

Luidens ’n mediaverklaring sal die aanbring van die teleskoop tegnologiese en ekonomiese voordele inhou.


Die organisasie sê hy is tevrede met die terugvoering wat hy reeds gekry het uit ’n forum wat op die been gebring is om te kyk na die belange van landbouers wat deur die projek geraak sal word. Die organisasie is reeds van Mei 2010 af by die forum betrokke.

Die forum vergader kwartaalliks saam met die georganiseerde landbou, MTN, Vodacom, SKA en die Departement van Wetenskap en Tegnologie. Telkom het onlangs ook by die forum aangesluit.


Selfoonseine

Een van die groot bekommernisse is die invloed wat die teleskoop en projek op kommunikasiemiddele sal hê. Doeltreffende kommunikasie is van kardinale belang in die landelike omgewing, en tans is dit die grootste enkele probleem wat die forum se aandag geniet.


Mnr. Henk van Wyk, voorsitter van Agri Noord-Kaap, sê die SKA-bodgroep het ook reeds ooreenkomste beding en gesluit met boere wat geraak word deur die installering van alternatiewe satellietkommunikasie, veral waar selfoonkommunikasie ingekort is. 


Infrastruktuur

Verskeie veranderinge of verbeteringe aan die infrastruktuur, soos paaie, elektrisiteit en die lê van optiese veselkabels, gaan bydra tot die opheffing van die landelike gemeenskappe in die provinsie.

Van Wyk sê die projek het tot op hede reeds bygedra tot ekonomiese groei in Carnarvon. Die gebied se eiendomspryse het reeds begin styg en nuwe werksgeleenthede is geskep.


“Die georganiseerde landbou ondersteun die Suid-Afrikaanse regering se bod om die SKA-teleskoop na Afrika te bring en ons is daartoe verbind  om met die samewerking en by wyse van onderhandeling met die Departement van Wetenskap en Tegnologie, SKA en die selfoondiensverskaffers na die belange van ons lede om te sien,” aldus Van Wyk.


2 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.86
+0.5%
Silwer
18.41
+0.3%
Palladium
2,071.50
+1.4%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot