AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Landbou op Cop 17-agenda

Boere se bekommernisse oor die uitwerking  van klimaatsverandering sal ook op die agenda wees wanneer Cop 17 eersdaags in Durban plaasvind.

Boere se bekommernisse oor die uitwerking  van klimaatsverandering sal ook op die agenda wees wanneer Cop 17 eersdaags in Durban plaasvind.


Cop 17 vind van 28 November tot 9 Desember plaas en is internasionaal in die kollig as ’n baie belangrike geleentheid met ’n groot uitwerking op die rigting wat wêreldlande inslaan as dit by die bestuur van klimaatsverandering kom.


Die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies (Sacau) gaan dié klimaatsberaad bywoon en die landbou se rol op die vasteland van Afrika deur middel van ’n 15-puntverklaring duidelik maak asook die uitdagings wat klimaatsverandering aan boere en die bedryf stel. Die verklaring is onder dié berig beskikbaar.


“Die landbou is die ekonomiese slagaar van die meeste Afrika-lande en lewer ’n noemenswaardige bydrae tot voedselsekerheid en die verligting van armoede vir miljoene huishoudings op die vasteland,” sê mnr. Ishmael Sunga, hoof uitvoerende beampte van Sacau.


“Klimaatsverandering sal ons vermoë om onsself te voed, beïnvloed en sal die gebiede tref waar ons die weerbaarste is.”


Verandering aan UNFCC

Sacau beywer hom onder meer vir die verandering van die oorspronklik goedgekeurde teks van die VN-konvensie oor klimaatsverandering (UNFCCC). Die afwesigheid van die landbou in dié beleid word as ’n groot leemte gesien.


Die organisasie is ook ten gunste van ’n bindende ooreenkoms by Cop 17 en dring daarop aan dat alle lande onderneem om aan dié ooreenkoms se voorwaardes te voldoen.


“Ons vra die globale gemeenskap om die hulpbronne te verskaf ter ondersteuning van Afrika se inisiatiewe in die geveg teen klimaatsverandering,” sê Sunga.


17 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.55
+0.1%
Rand - Pond
21.15
+0.1%
Rand - Euro
18.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
976.26
+0.2%
Palladium
1,646.85
+3.0%
Goud
1,876.20
+0.1%
Silwer
22.31
+0.6%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,434
0.0%
Alle aandele
79,534
0.0%
Hulpbronne 10
74,594
0.0%
Industriële 25
102,656
0.0%
Finansiële 15
16,333
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot