AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou-organisasies moet groter rol kry

Die versterking van die rol van landbou-organisasies in veral ontwikkelende lande, was een van die belangrikste kwessies op die tweejaarlikse vergadering van die Internasionale Federasie van Landbou-produsente (Ifap) in Giza, Egipte.

Mnr. Hans van der Merwe, adjunk- uitvoerende direkteur van Agri SA, sê 'n ope brief waarin klem gelê word op die gebrek aan vordering met die uitwissing van hongersnood en armoede is op die vergadering goedgekeur. Te min fokus op gesonde landboubeleid, begrotingsvoorkeure en die betrokkenheid van landbouleiers en -organisasies by ontwikkelingsprogramme en beleidsformulering, word as redes vir die gebrek aan vordering voorgehou.

Die ope brief is aan die Verenigde Nasies se Organisasie vir Voedsel en Landbou (FAO) sowel as wêreldleiers gestuur.

Ander onderwerpe wat bespreek is, is 'n beleidstandpunt van boere oor voedselveiligheid en -gehalte, beleid oor aspekte van die agri-voedselketting en gesamentlike standpunte oor handelskwessies tydens onderhandelings binne die Wêreldhandelsorganisasie.

Mnr. Van der Merwe sê die komitee vir die Afrika-streek het ook gefokus op Nepad ( die Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling). "Uit besprekings was dit duidelik dat daar goeie steun vir die plan is, maar dat regerings en landbou-organisasies in baie lande nog nie gedagtes met mekaar gedeel het nie en dat baie werk nodig is om die plan te bemark."

Mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, wat sedert 1998 Suider-Afrika se verteenwoordiger op die bestuur van Ifap was, is opgevolg deur mnr. Ajay Veshee van Zambië. Mnr. Lourie Bosman, vise-voorsitter van Agri SA, is verkies tot vise-voorsitter van die kommoditeitsgroep: Vleis en veevoere.

27 Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot