AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou ry op alle silinders in Wes-Kaap

Op agt silinders, dís hoe die Wes-Kaapse departement van landbou loop, sê mnr. Gerrit van Rensburg, LUR vir landbou.

Die ratte van die landbou in die Wes-Kaap is netjies ge-olie en loop gladder as in enige ander provinsie in Suid-Afrika, meen mnr. Gerrit van Rensburg, minister van van landbou in dié provivnsie.

Van Rensburg het sy begrotingsrede vir die 2014/’15 op ’n mediakonferensie bekend gestel. Die begroting beloop R860 miljoen, sowat 40% meer as die R610 miljoen van die vorige jaar.

Hy het gesê die landbou in die Wes-Kaap het die afgelope finansiële jaar besonder goed presteer, ondanks politieke onsekerheid wat deur die opstande in die provinsie gekenmerk is.

Groeiteiken is haalbaar
Landbouproduksie in die provinsie het van R24,9 miljard in 2009 toegeneem tot R30,8 miljard in 2012. Dit is ’n groei van 6,6%, terwyl die groeiteiken 10% binne 10 jaar is. “Die landbou is dus goed op dreef om dié doelwit te behaal,” het hy gesê.

Die provinsie se uitvoer het van R13,9 miljard in 2009 tot R16 miljard in 2012 gestyg. Van Rensburg het gesê ’n gefokusde projek om wynuitvoer na China te bevorder, was baie geslaagd met ’n styging van sowat 32% van 2009 tot 2012, terwy die gebottelde uitvoer van wyn met 73% gestyg het.

’n Onafhanklike oudit het voorts bevind dat 62% van die grondhervomingsprojekte in die Wes-Kaap suksesvol was, teenoor die 10% in die res van die land.

* Van Rensburg het gesê die Wes-Kaapse department van landbou is op verskeie terreine die beste in die land. Hy het vroeër aangekondig dat hy nie weer as LUR verskiesbaar is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot