AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Landbou sal Nkwinti se plan beveg'

Boere kan nie die helfte van hul plase weggee nie en dié voorstel sal beveg word, sê mnr. Ernest Pringle.

Boere is tot kalmte gemaan nadat dat ’n omstrede voorstel aan die lig gekom het dat kommersiële boere gedwing kan word om die helfte van hulle plase aan hul werknemers te gee. 

Mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri Oos-Kaap, het gesê dat dié voorstel, soos vervat in die dokument “Finale beleidsvoorstelle oor die versterking van die relatiewe regte van mense wat die grond bewerk” onprakties en ongrondwetlik is en dat die georganiseerde landbou dit met hand en tand sal beveg.

“Hoewel die voorstel aan die einde van verlede jaar in ’n besprekingsdokument vervat was, was die teenkanting só heftig dat dit tydelik op die rak geplaas is sodat verdere gesprekke kon plaasvind. Tydens die aanvanklike bespreking van die voorstelle is ook gesê dat dit ’n vrywillige skema sal wees.

Bankrotskap is hul voorland
“Die meeste boere kan nie bekostig om die helfte van hulle grond weg te gee nie en bankrotskap is hulle voorland as dit deurgevoer word.”

Volgens Pringle het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, ook te kenne gegee dat die voorstelle nie finaal is nie. “Die gevaar wat in die voorstel opgesluit lê, is dat die Regering klaarblyklik onteiening sonder vergoeding verder wil dryf.”

In hierdie stadium moet boere hulle nie te veel bekommer nie en hulle agter hul landbou-organisasie skaar om die saak namens hulle te dryf. “Neem in ag dat ’n verkiesing op hande is en dat baie wilde uitsprake gemaak word. Miskien is dit goed dat die debat juis nou geopen is,” het Pringle bygevoeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,623.15
-0.4%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,066.65
-0.5%
Platinum
845.00
-1.0%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot