AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou se begroting 'nie genoeg'

As die Regering die landbou se rol erken in ekonomiese groei, armoedeverligting en Afrika se ontwikkeling, moet die nasionale en provinsiale landboubegrotings vergroot word. Politici wat by landbou betrokke is, moet groter druk in die fiskale proses toepas.

Só sê die Adjunk-minister van Landbou en Grondsake, mnr. Dirk du Toit. Hy het in die Nasionale Raad van Provinsies se debat oor die landbou- en grondsakebegrotingsposte namens die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, gepraat.

Mnr. Du Toit sê die Departement van Landbou se begroting het jaarliks met gemiddeld 7 % van 1998/9 tot 2001/2 gegroei. Wanneer die spesiale toekenning van R85 miljoen om vloedskade te herstel, in ag geneem word, was die jaarlikse toename net 3,4 %. Oor die mediumtermyn tot 2004/5 word vir 'n jaarlikse groei van net 1,3 % voorsiening gemaak.

Hy sê dit is nie genoeg nie.

Mnr. Du Toit sê die departement se doelwitte is om gelyke toegang tot hulpbronne vir landbou-ontwikkeling te bevorder, die internasionale mededingendheid van die sektor te verhoog en om volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne en verbruikersvertroue in landbouprodukte te verseker.

Om dit reg te kry, moet die funksies en begroting van die nasionale Departement van Landbou, die provinsiale landboudepartemente en landboustaatsinstellings met mekaar in ooreenstemming gebring word.

Wat grondsake betref, sê mnr. Du Toit grondhervorming is in ál die provinsies versnel. Die gehalte van diens en projekte het ook verbeter. Die program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (LRAD), wat verlede jaar geloods is, lei 'n nuwe era in en is "die regte benadering tot grondhervorming en landbou-ontwikkeling.

"Ondersteuningsdienste vir nuwe boere is iets waaraan almal moet help werk. Om iemand bloot grond te gee, is nie 'n ekonomiese belegging nie. Grond met hoë potensiaal moet vir landbou uitgehou word, al is daar 'n groot behoefte aan grond vir huisvesting."

Mnr. Du Toit sê hy deel mnr. Adriaan van Niekerk (NNP) en ander mense se kommer oor die stand van landbounavorsing, maar "kan dit nie vat dat sommige kritiek so geniepsig is en selfs 'n element van rassisme" bevat nie, deurdat sommige mense iets soos regstellende aksie daarvoor blameer nie.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot