AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbou se bydrae 'onderskat'

Die bydrae van Suid-Afrika se primêre landbou tot die BBP word as ’n geringe 3% beskou, sê mnr. Kobie Venter van Standard Bank.

Die bydrae van Suid-Afrika se primêre landbou tot die BBP word as ’n geringe 3% beskou, sê mnr. Kobie Venter van Standard Bank.


Venter het tydens die jaarlikse Levubu-boeredag gesê wanneer die primêre landbou en die sekondêre verwerking van landbouprodukte bymekaar getel word, is die landbou se bydrae tot die BBP eintlik tussen 20% en 30%. Vegelyk dit gerus met die bydrae tot die BBP van die mynbou se 21% en die 30% van die finansiële sektor.


Die landbou het die afgelope jaar sowat R45 miljard bygedra tot die land se invoerverdienste (BBP). Dit verteenwoordig ’n redelike groot gedeelte van die land se BBP. Die landbou is ook ’n groot werksverskaffer in die platteland wat sowat 10% van Suid-Afrika se werkersmag verteenwoordig. Voedselsekuriteit is een van die gonswoorde in die ekonomie omdat  ekonomiese groei daarvan afhanklik is.


Wanopvattings bestaan oor presies wat voedselsekuriteit is. Baie mense beskou voedselsekuriteit bloot as die beskikbaarheid van voedsel en dat dit tot ’n tekort aan voedsel en tot negatiewe ekonomiese omstandighede in die land sal lei. Voedselsekuriteit strek egter verder en sluit ook in die toegang tot voedsel.


Voedsel kan ontoeganklik wees weens ’n gebrek aan infrastruktuur soos die openbare vervoerstelsel of omdat die verbruiker eenvoudig nie die geld het om voedsel mee te koop nie, het Venter gesê.


11 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.41
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,938.50
-0.1%
Silwer
22.28
-0.5%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,565
+1.1%
Alle aandele
75,028
+1.0%
Hulpbronne 10
65,211
-0.7%
Industriële 25
101,440
+1.6%
Finansiële 15
15,352
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot