AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou se sakevertroue bly swak

Die droogte en verswakkende plaaslike ekonomiese uitsigte knel steeds sakevertroue in die landbousektor.

Die algemene vertrouensvlak in die vierde kwartaal van verlede jaar, soos gemeet deur die landbousakekamer Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK), was op feitlik dieselfde baie lae vlak as in die vorige kwartaal.

Dit was ook sowat 25% laer as 'n jaar tevore. Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, sê die hooffaktore wat vertroue afgedruk het, is die verslegtende ekonomiese vooruitsigte vir die ekonomie en die swak algemene landboutoestande weens die rampdroogtesituasie, wat op nasionale vlak sigbaar is.

Kommer oor inkomste

Vertroue in die land se ekonomiese groei was in die vierde kwartaal 44% laer as in die derde kwartaal, en 82% laer as 'n jaar gelede.

Vertroue in algemene landboutoestande was op 'n kwartaalgrondslag 35% laer en op 'n jaargrondslag 70% af. Landbousakelui se vertroue in netto bedryfsinkomste het verder vanaf die derde na die vierde kwartaal met 14% gesak.

Vertroue rakende volume wat uitgevoer kan word, het egter in dié tydperk met 48% gestyg. Purchase sê dit kan aan die swak rand toegeskryf word, wat Suid-­Afrikaanse ondernemings meer mededingend in die wêreldmark maak.

Vorige laagtepunte

Vorige kere sedert 2001 wat die vertrouensvlak baie laag was, selfs laer as einde verlede jaar, was in 2005 en 2009.

Purchase sê in 2005 het Suid-­Afrika ook 'n droogte beleef en tesame daarmee was wêreldpryse vir primêre produkte laag. Die prys vir mielies was so laag as sowat R450/ton en die jaar daarna is net sowat 1,6 miljoen ton ha geplant.

In 2009 was die lae vertrouensvlak 'n gevolg van internasionale gebeure, naamlik die wêreldwye resessie. “Die huidige lae vlak is meer 'n gevolg van Suid­-Afrikaanse gebeure ­ die droogte en ons eie swak ekonomiese vooruitsigte. Die wêreld se ekonomiese groeikoers is stadig besig om opwaarts te beweeg,” sê Purchase.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot