AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou-toekoms steeds goed - Japie

Suid-Afrikaanse boere se bekwaamheid word internasionaal hoog aangeskryf en daarom is hulle 'n enorme bate vir die land en die res van Afrika.

Só het mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, op Kwanalu se kongres gesê. Hy het oor gunstige en ongunstige elemente in die landbou gepraat en gesê die landbou in Suid-Afrika gee die toon aan op die vasteland in vernuwing, produksie en bemarking.

"Suid-Afrikaanse boere ontvang internasionaal die minste subsidies van alle boere wat met welslae op wêreldmarkte meeding."

Mnr. Grobler het gesê risiko's het aansienlik toegeneem en daar is kwellings oor onder meer arbeidswetgewing, grondbesettings, grondbelasting, navorsing en landelike infrastruktuur.

In amper ál hierdie gevalle word voorstelle wat die situasie kan verander, met die Regering bespreek. Dit is grootliks te danke aan die strategiese plan vir die landbou. "Daarvolgens is die Regering verbind om die landbou se bydrae tot welvaartskepping te verhoog."

Hy sê ná die strategiese plan se bekenstelling het ekonomiese toestande aansienlik verbeter. In die 12 maande tot Junie vanjaar is landbouprodukte van R20 miljard uitgevoer, verbruikersbesteding op kos het met 11,4 % verhoog, landbouskuld is 1 % laer en boere se kontantvloei is bykans 50 % hoër.

"Ek glo ons het 'n ooreenkoms met die Regering, binne die raamwerk van die strategiese plan, om die kommersiële landbou te bevorder en daar is 'n goeie toekoms vir die landbou en ook vir bestaande kommersiële boere."

Mnr. Hans van der Merwe, adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, het gesê die Regering kan nie alleen die strategiese plan met welslae uitvoer nie. "Hierdie is 'n beter geleentheid as wat hom in 'n lang tyd voorgedoen het en vennootskappe tussen die Regering en die georganiseerde landbou is nodig om welslae te verseker."

Hy sê landbou-organisasies op provinsiale en streekvlak het die verantwoordelikheid om te vra wat kan elkeen doen om houdings te verander en om samerwerking en begrip te bevorder.

"Hierdie strategie moet tot op elke plaas afgewentel word. As ons dit nie doen nie, sal ons met belastings sit wat ongehoord is en beleidsbesluite waarvan boere die onsmaaklike vrugte sal moet pluk."

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot