AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4854
-10,00
SOYA
30 Sep
-
9492,4
100,40
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4842
24,00
YMAZ
30 Sep
-
4858
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landbou verloor voorste onderstam- en vrugtenavorser

akkreditasie
Dr. Piet Stassen. Foto: Verskaf
Dr. Piet Stassen. Foto: Verskaf
Dr. Piet Stassen, een van Suid-Afrika se voorste kenners van vrugte-onderstamme en voeding by sagte- en steenvrugte, asook ’n kenner van die manipulering van gewasse soos mango’s en advokados, is tien dae voor sy 75ste verjaardag aan sy hart in die Strand oorlede waar hy gewoon het. Hy het ook aan kanker gely.

Hy is wêreldwyd erken vir sy navorsing oor koolhidraatreserwes. Hy het ’n groot bydrae tot die rooibosteebedryf gelewer met sy navorsing om die effek van oesmetodes op die fisiologiese prosesse en lewensverwagting daarvan te bepaal, wat gelei het tot heel nuwe oespraktyke.

Stassen het twee doktorsgrade in die landbou verwerf: een aan die Universiteit van Pretoria en een aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het ook twee honneursgrade verwerf.

Hy was in sy loopbaan betrokke by die ontwikkeling van opleistelsels en snoeitegnieke by sagtevrugte, veral by steenvrugte. In die afgelope dekade of twee het hy groot bekendheid verwerf as waarskynlik een van Suid-Afrika se voorste kundiges van vrugte-onderstamme.

Meer as 150 artikels uit sy pen het in wetenskaplike en semi-wetenskaplike publikasies verskyn. Heelwat artikels oor sy navorsing het ook ’n populêre tydskrifte verskyn, waaronder talle in Landbouweekblad.

Mnr. Hermann Stassen, een van sy vier seuns, sê sy pa is op Victoria-Wes gebore en was in Worcester op skool. In sy loopbaan by die Landbounavorsingsraad (LNR) het hy in Stellenbosch, Bloemfontein, Middelburg (Mpumalanga) en Nelspruit gewerk en navorsing gedoen. Hy was sewe jaar lank hoof van die afdeling vir gewasbestuur by die LNR se Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse (ITSG) op Nelspruit.

Hermann sê sy pa was baie lief vir kosmaak, en veral visbraai. Hy was ook ’n rooiwynkenner van faam. “Dit was die hoofrede waarom hy altyd terug wou kom Kaap toe om naby die see te wees. ’n Week voor sy dood het ons ons eie familie-kookboek gefinaliseer. My pa het nog vrugte-evaluasiewerk gedoen tot op die einde, hy het nooit opgehou werk ná sy aftrede nie.”

Mnr. Jaco Fivaz, bestuurder by die Mohlatsi-groep op Hoedspruit, sê hy het sy beroepsloopbaan by die LNR onder Stassen begin. “Dr. Piet het die manier hoe ek navorsing en boerdery aangepak het, onherroeplik verander. Sy impak en mentorskap op my lewe is van onskatbare waarde en ons bestuurspraktyke, veral wat snoei en plantdigtheid betref, kan 100% aan hom toegeskryf word. Sy kaliber van navorsing sal moeilik geëwenaar word.”

Stassen word oorleef deur sy vrou, Wenda, en sy kinders, Pieter (47), Johann (45), Wandi (41), Werner (38) en Hermann (35).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.79
+0.5%
Silwer
19.12
+1.6%
Palladium
2,213.00
+0.3%
Platinum
875.00
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,437
+0.9%
Alle aandele
63,725
+0.7%
Hulpbronne 10
60,757
+1.6%
Industriële 25
77,136
+0.5%
Finansiële 15
13,792
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot