AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbou verras met effense groei in 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Amelia Genis
Foto: Amelia Genis
Die landbou-ekonomie het verlede jaar met 0,3% op ’n jaargrondslag gegroei.

Ná die landbou se stewige groei van 8,8% op ’n jaargrondslag in 2021 is verwag dat die sektor verlede jaar effens sou inkrimp, sê mnr. Wandile Sihlobo, hoofekonoom van die landbousakekamer Agbiz.

Die algehele ekonomie het verlede jaar op ’n jaargrondslag met 2% gegroei, maar in die vierde kwartaal met 1,3% ingekrimp, baie meer as die markverwagting van 0,4%. Die inkrimping word aan beurtkrag se uitwerking toegeskryf.

Sihlobo sê die landbou se effense groei van 0,3% op ’n jaargrondslag in 2022 strook met indiensnemingstoestande in die primêre sektor. In die laaste kwartaal van 2022 het 860 000 mense in die sektor gewerk, 1% minder as die vorige jaar, maar ver bo die langtermyngemiddelde van 780 000.

“Hoewel (die sektor) se prestasie in 2022 gedemp was, verwag ons dat dit in 2023 ietwat sal herstel. Volgens vroeë aanduidings kan Suid-Afrika se 2022-’23-someroes 19,3 miljoen ton wees, 3% groter as in die vorige seisoen. As die tuinbou- en lewendehawesektor ook herstel toon, hoe marginaal ook al, kan dit tot positiewe groei in die sektor vanjaar lei.”

Sihlobo sê voortgesette beurtkrag bring egter probleme vir boerdery-ondernemings. Waar boere hul eie krag wil opwek, verg dit bykomende kapitaal en verhoog insetkoste.

“Ons bly optimisties dat die ingrypings wat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling (rakende beurtkrag) wil maak, die uitwerking op die sektor effens kan versag. Die ingrypings sal bykomend wees tot mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, se onlangse ingrypings rakende dieselrabatte vir belanghebbers in die voedselwaardeketting en die moontlike kragbeperking vir swaar gebruikers waar tegniese infrastruktuur dit moontlik maak.”

Sihlobo sê ander moontlikhede wat bespreek word, sluit gemengde finansiering in om eie kragopwekking binne die landbou aan te moedig as deel van die “vergroening” van die sektor.

Die departement moet nog die besonderhede van die ingrypings bekend maak.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot