AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landbou wel deur politiek geraak

Die landboubedryf en alle ander bedrywe moet let op politici en beleide, want dit beïnvloed álle bedrywe, aldus kenner.

Die landbou en alle ander bedrywe moet aandag gee aan politiek en beleide, want dit beïnvloed álle bedrywe, sê prof. Shadrack Gutto, ’n lektor by Unisa en ’n internasionale kenner oor transformasie en grondbesit.


Gutto was een van die hoofsprekers op die  105de jaarlikse Avi Afrika-kongres wat deur die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging in Kempton Park aangebied is.


“Bedrywe moet let op wat die Regering doen en sê en op sy politieke beleide. Hulle moet die politici beïnvloed en hulle onder druk plaas. Moenie net dink ‘laat politici politici wees’ nie. Wat hulle besluit, raak op die ou end alle gebiede van besigheid,” aldus Gutto.


Gevaar van grondbesit

Gutto sê dit is gevaarlik om in ’n land, soos Suid-Afrika, se Grondwet aan te dui dat almal, swart en wit, tot grond toegang moet hê, maar daar is geen aanduiding van hoeveel van die grond aan buitelanders behoort nie. “Dit maak party mense net plakkers in hul eie land.”


Dit is tans basies onmoontlik om te bepaal hoeveel grond in die land aan buitelanders behoort, aangesien die inligting nie in die land se registers aangeteken is nie, vertel Gutto.


Hy sê derhalwe is vroeër gevra dat ’n moratorium op die verkoop van grond aan buitelanders geplaas word totdat bepaal kan word hoeveel grond reeds aan buitelanders behoort.


Transformasie

Volgens Gutto het die land nog ’n lang pad voor ten opsigte van transformasie, want dit is nie net sektore wat hervorm moet word nie, maar ook mense se denke en gees.


Hy sê diegene wat tans grond besit, moet onthou dat hulle ’n verantwoordelikheid het om na die land en die beskikbare hulpbronne om te sien en te sorg dat dit behoue bly vir toekomstige geslagte.


1 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot