AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbou wil met Oliphant praat

’n Dringende vergadering is deur Agri SA met die Minister van Arbeid aangevra oor die geweld in die Wes-Kaap.

Prosesse om die arbeidsonrus in die Wes-Kaap te beëindig, is dringend nodig, derhalwe het Agri SA en ander lede van die Landbou-eenheidsforum (Asuf), ’n dringende vergadering met me. Milderd Oliphant, Minister van Arbeid, aangevra. Dié vergadering sal ook dien as ’n vertrekpunt vir verdere dialoog oor arbeids- en loonkwessies.
 
Agri SA sê hy verwelkom die feit dat politieke leiers onlangs die ontwrigtende en onwettige optrede van “anargiste” in die Wes-Kaapse betogings verwerp het. Hulle is ook dankbaar vir die Minister se gewilligheid om samesprekings tussen geaffekteerde partye te fasiliteer om die dooie punt te beëindig en die betogings te bëeindig.
 
R80 per dag
Onafhanklike navorsing wat oor lone gedoen is, het bepaal dat plaaswerkers in Suid-Afrika gemiddeld meer as R80 per dag verdien. Dit sluit voordele soos behuising, elektrisiteit- en watervoorsiening, vervoer asook gesondheidsorg en onderwyshulp uit. ’n Laer jaarlikse inkomste word geaffekteer deur die seisoenale aard van produksie en tydelike werksgeleenthede.
 
Dié inligting, asook inligting oor watter vlak van arbeidskoste boere in die land kan bekostig, is bespreek met die kommissie wat openbare verhore oor lone behartig. Die kommissie sal Oliphant bystaan en inlig wanneer ’n nuwe loon vir sektorale vasstelling in Maart aangekondig word.
 
Die navorsing het verder aangedui dat die loonaangeleentheid deel is van omvattende sosiaal-ekonomiese vraagstukke, soos ontwikkelingsagterstande, landelike armoede, tydelike en beperkte werkgeleenthede en onvoldoende dienslewering aan informele nedersettings.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot