Landbou.com se redaksie is Woensdag, 16 mei, by die Nampo-Oesdag betrokke en die webwerf sal vir die grootste deel van die dag nie bygewerk word nie.
Die Oesdag is die grootste landbougebeurtenis in Suid-Afrika en die redaksielede is almal betrokke by die Landbouweekblad-stalletjie in die Nampo-saal, of om kliënte te besoek. Dit is terselfdertyd ‘n unieke geleentheid om nuwighede te bekyk.
Ons vra jou geduld hiervoor: Die webwerf sal weer vanaf Donderdag, 17 Mei, normaal bygewerk word.
Dankie, die Landbou.com-span.
15 Mei 2012