AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landbougrond deur waterprobleme bedreig

Tot 50% van die beste landbougrond in Suid-Afrika kan nutteloos gemaak word as die Regering nie sy geïntegreerde hulpbronplan behoorlik hersien nie.

Tot 50% van die beste landbougrond in Suid-Afrika kan nutteloos gemaak word as die Regering nie sy geïntegreerde hulpbronplan behoorlik hersien nie.


“Suid-Afrika kan ook maklik die koste van nóg twee Medupi-kragsentrales spaar as daar daadwerklik aandag gegee word aan die leemtes in die Regering se geïntegreerde hulpbronplan (IRP 2010),” sê mnr. John Joshlin van Smart Green Prosperity.


Mynwater is ’n krisis

Joshlin het op die Solar South Africa-konferensie in Johannesburg gesê die huidige IRP diskrimineer teen toekomstige geslagte.


Dit ignoreer ook die kwessie van suur mynwater en die vergiftiging van oppervlak- en ondergrondse water vanweë die ontginning van steenkool.

Laasgenoemde waterbesoedeling kan tot 50% van die beste landbougrond nutteloos maak. Daarby word die koste van onder meer watersuiwering buite rekening gelaat.


Volgens Joshlin is dit goed dat die Regering die IRP elke twee jaar hersien, want daar is talle leemtes in die huidige plan.

Aanvullende hulpbronne

Die volgende hersiening van die IRP (vir 2012) behoort deur ’n omvattende energiedoeltreffendheidstudie vooraf gegaan word. Dit behoort ook ’n beter ondersoek oor die benutting van die son in die dag en die wind in die nag in te sluit en in hoe ’n mate hierdie twee hulpbronne aanvullend gebruik kan word.


Gedesentraliseerde huise en fabrieke se dakke kan in ’n groter mate vir sonpanele benut word.


Die huidige IRP-plan maak ook nog nie voorsiening vir die benutting van geotermiese energie nie. Sonpanele op van Suid-Afrika se uitgestrekte opgaardamme kan elektrisiteit opwek en terselfdertyd die verdamping van water beperk.


“Hierdie aspekte, wat tot dusver oor die hoof gesien is, kan maklik die koste van nóg twee Medupi’s spaar,” reken Joshlin.


23 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot