AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Landbougrond in SA: 34,5% in swart besit

? Omvattende oudit dui aan dat 34,5% van die landbougrond in SA in swart besit is.

Swart eienaars besit tans 34,5% van die bewerkbare landbougrond in Suid-Afrika, terwyl wit kommersiële boere 65,5% bewerk en verbou.

Dié inligting kom uit ’n omvattende oudit oor grondeienaarskap in Suid-Afrika. Mnr. Johann Bornman, ’n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions (ADS), doen dié oudit met die samewerking van Landbou.com en Landbouweekblad.

Die oudit is nog nie voltooi nie, maar van die bykomende en nuwe inligting sal gepubliseer word soos die projek vorder.

Meer as 35 000 transaksies ontleed

Bornman het reeds diepgaande navorsing en ontledings gedoen van grondeienaarskap vóór 1994, asook vanaf 2010 tot 2016. Hy het onder meer sowat 35 000 grondtransaksies van die Aktekantoor bekom en ontleed. Dié ontledings is in Landbouweekblad en op Landbou.com beskikbaar. Al ontbrekende inligting is die data van plaasverkope van 1994 tot 2009, wat nog by die Aktekantoor aangekoop moet word.

Bornman gebruik 1993-sensusdata en grond-oordragte in 1994 as grondslag vir die oudit. Suid-Afrika se totale grondoppervlakte word op 122,08 miljoen hektaar gestel.

Volgens Bornman se ontledings het die totale bewerkbare landbougrond (weiding, saaigrond én potensiële saaigrond) in Suid-Afrika in 1993 sowat 97,02 miljoen hektaar beslaan. Daarvan was 85,1% (82,55 miljoen ha) in die besit van wit, kommersiële boere. Daarteenoor was nagenoeg 14,9% van die landbougrond in swart besit.

Hoe persentasies sedert 1994 verander het

Dié persentasies het sedert 1994 heeltemal verander. Swart eienaarskap van die bewerkbare landbougrond het sedertdien gestyg tot die huidige 34,5%. Daarteenoor het wit, kommersiële boere se aandeel in die totale bewerkbare landbougrond tot sowat 65,5% verminder.

Die tabel hieronder dui aan hoe grondbesit van mense van kleur teen 2016 daar uitgesien het. Bornman sê die syfers dui daarop dat nagenoeg 59 590 248 hektaar landbougrond, oftewel 48,8% van die totale land-oppervlakte, in kommersiële boere se besit is. In totaal besit swart mense na raming 48 331 300 hektaar, of 39,6% van die land se oppervlakte.

“Indien die staat as teiken 40% van die landbougrond in Suid Afrika – tans in wit hande – in swart mense se besit wil stel, sal nóg 23,8 miljoen hektaar grond oorgedra moet word. Dit sal swart mense dan, in terme van landbougrond, met 60,7% van die grond laat, terwyl wit, kommersiële boere se aandeel in grondbesit in Suid-Afrika tot 39,3% sal daal,” sê Bornman.

Navrae: Mnr. Johann Bornman, e-pos: jchb@mweb.co.za

Nota’s

1)

Die sogenaamde “onafhanklike” tuislande Transkei, Boputhatswana, Venda en Ciskei. Die SA Ontwikkelingstrust is die liggaam wat eienaarskap oorgeneem het van grond wat die regering in 1912 van swart eienaars ontneem het. Dié grond, asook ál die grond wat in 1993 in staatsbesit was, is in 1994 na die nuwe regering oorgedra.

2) Bron: 2017-staatsrede.

3) Dié syfer is bereken uit ADS se studie van eiendomsrekords aangaande landbougrond-eenhede van meer as 10 ha.

4) Hierdie is grond wat deur die staat bekom is vir restitusie, maar waar die begunstigdes eerder geldelike vergoeding wou hê.

5) ADS-studie vir Landbouweekblad en Landbou.com

BRON: ADS, Aktekantoor

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Lief vir die lewe
Baie lief vir die natuur, Hou van besig wees en om aktief te wees in sport. Neem fotos van die natuur, diere en alles wat vir my mooi is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot