AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landboujaar vir skoolverlaters ’n nuutjie in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leerlinge van Reitz Landbou-akademie kry opleiding om die skool se Bonsmara-stoetery te versorg. Foto: Reitz Landbo Akademie/Facebook
Leerlinge van Reitz Landbou-akademie kry opleiding om die skool se Bonsmara-stoetery te versorg. Foto: Reitz Landbo Akademie/Facebook
Skoolverlaters wat ’n oorbruggingsjaar neem voor hulle formeel begin studeer, het nou ’n nuwe opsie: boerdery.

Skoolverlaters wat ’n oorbruggingsjaar neem voor hulle formeel begin studeer, het nou ’n nuwe opsie: boerdery.  Die Reitz Landbou-akademie en Peritum Agri-instituut se Agri-Gapjaar is ’n nuutjie vir Suid-Afrika: ’n oorbruggingsjaar waar jong mense praktiese landbou-ondervinding en -kennis opdoen. Die oorbruggingsjaar behels gestruktureerde leerprogramme in landbouproduksiebestuur en omvattende boerderyblootstelling. Die program sal op Reitz, ’n Vrystaatse dorp met ’n ryke landbougeskiedenis, aangebied word.

Die landbouprogram bestaan uit vier komponente: praktiese demonstrasies, kort leermodules, weeklikse boerderyrotasie en bestepraktyk-besoeke. Luidens ’n verklaring deur Peritum Agri en die Reitz Landbou-akademie sluit dit onder meer ’n skeerkursus, jaarlikse inentingsprogramme, produksiemodelle, stoetkeuring, grondprofielontleding, grond- en waterontledings, veilings, veldopnames en karkasontleding in. Studente sal weekliks roteer en daagliks omsien na die sewe verskillende afdelings van die Reitz Landbou-akademie se boerdery. ’n Besoek aan Sernick is ingesluit om die totale vleiswaardeketting in aksie te sien.

“Dit is ’n ideale geleentheid vir jong mense om te herlaai ná ’n veeleisende skoolloopbaan, ’n reis van selfontdekking en groei te onderneem en om daarmee saam omvattende landboublootstelling op te doen. Dit bied ook aan voornemende studente ’n avontuur ter voorbereiding van die volwasse lewe,” sê me. Belinda Louw, woordvoerder van Peritum Agri.

Studente sal in dubbelkamers by die Hoërskool Reitz se Lentehof-koshuis op Reitz in die Noordoos-Vrystaat gehuisves word. Die Agri-Gapjaar word met die samewerking van die Reitz Landbou-akademie aangebied.  Vennote van die akademie sluit in Standard Bank, die Sernick-groep, VKB, Graan SA en John Deere.

Navrae: E-pos: info@peritumagri.com of tel. 051 451 1120. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,715.07
-0.7%
Silwer
20.58
-2.3%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot