AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landboukollege: Formele klag ingedien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Formele klag oor die bedenklike toestand van die Landboukollege Potchefstroom is by die Noordwes-landboudirekteur ingedien.

‘n Formele klag oor die bedenklike toestand van die Landboukollege Potcefstroom is Dinsdag (1 Februarie) by dr. Pontsho Mokaila, hoofdirekteur van die Noordwes se departement van landbou, ingedien.


AfriForum Jeug sê hulle klag is deur die veiligheid- en gesondheidsverslag wat deur ‘n onafhanklike inspekteur gedoen is, vergesel.


Dié verslag is in Desember verlede jaar saamgestel, nadat die inspekteur die kampus besoek het, en bevind het dat die kollegebestuur aanspreeklik gehou kan word vir insidente wat weens die verwaarloosde toestand van die kollege ontstaan of voorkom.


Dank Serage af

In dié klagte word weereens versoek dat mnr. Dipepeneneng Serage, direkteur van die kollege, van sy pligte onthef moet word, “aangesien studente, ouers en burgerlike organisasies al sedert die begin van 2010 by Serage gekla het oor toestande by die kollege, maar telkens met sarkastiese opmerkings en ? gebrek aan optrede begroet is.”

Die volgende is ook onder Mokaila se aandag gebring:

  • Dosente wat nie in staat is om lesings te gee in die voorgeskrewe onderrigtaal nie;

  • onhigiëniese en onveilige toestande by die kollege; en

  • swak bestuur deur die kollegebestuur en in die besonder die kollege se direkteur.

Skending van regte

Mnr. Ernst Roets, AfriForum Jeug se nasionale voorsitter, sê hulle het met verskeie van die kollege se studente in verbinding getree, maar bykans almal het reeds hulle studies weens die toestande gestaak.


“Die omstandighede by die kollege kom neer op ? growwe skending van die studente se regte. Ons sal aanhou om stappe te neem totdat aandag aan die probleme geskenk word,” sê Roets.


2 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.89
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot