AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landboukollege: ‘Toestande onveilig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ná jare se klagtes van verval by die Landboukollege Potchefstroom sê 'n veiligheidsbeampte dié instansie is onveilig, aldus AfriForum Jeug.

Ná jare se klagtes van verval by die Landboukollege Potchefstroom sê ‘n gesondheid- en veiligheidsbeampte die toestande by die kollege is onaanvaarbaar, aldus AfriForum Jeug.


Die organisasie het verlede week die kampus saam met mnr. Franklin Jackson, ‘n onafhanklike ondersoekbeampte, besoek.


Die organisasie gaan luidens ‘n verklaring nou vra dat verdere ondersoek by die kollege ingestel word, wat ook moontlike finansiële wanbestuur aangaan. Hulle rig ook opnuut ‘n versoek aan die Noordwes departement van landbou, omgewingsake, landelike en omgewingsontwikkeling, om mnr. Dipepeneneng Serage, die kollegehoof, af te dank.


Die verslag

In sy verslag sê Jackson onder meer:


“Die hindernisse, onveilige toestande en risiko’s in die omgewing is totaal onaanvaarbaar. Die situasie sal egter onmiddellike aandag moet geniet aangesien die huidige toestande nie geduld mag word nie. Die onveilige elektriese bedrading kan ‘n brand- of skokgevaar inhou. Die onhigiëniese toestande in die koshuise dra by tot die gesondheidsrisiko’s. Die bestuur moet verantwoording doen vir die onaanvaarbare toestand van die kollege. Sou enige ongeluk of voorval gebeur weens die toestand van die kollege sal die bestuur volle verantwoordelikheid moet aanvaar.” 


Klik hier vir die volledige verslag. Dit is in PDF-formaat.


Nasionale departement

Cameron sê ‘n deeglike ondersoek gaan nou volg en die kwessie sal ook met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye opgeneem word, aangesien mnr. Boitumelo Tshwene, die LUR vir die landbou in Noordwes, al vir ‘n geruime tyd van die toestande bewus is, maar niks word gedoen nie.


Landbou.com het self al op verskeie geleenthede die departement gevra vir reaksie op die swak toestande by die kollege, en foto’s is aan die departement verskaf, maar geen konkrete terugvoer is ontvang nie. 


Lede van die publiek wat enige inligting oor die kollege het, kan Cameron by 073 388 0474 skakel.


15 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-1.0%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.82
-0.8%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,262.31
-2.6%
Platinum
921.88
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,692
-0.9%
Hulpbronne 10
63,603
-1.5%
Industriële 25
79,538
-0.7%
Finansiële 15
13,965
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot