AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Landboukunde dalk by die PUK

Die Universiteit van Noordwes op Potchefstroom ondersoek die moontlikheid van ’n Skool vir Landboukunde op die kampus.

Die Universiteit van Noordwes (NWU) op Potchefstroom ondersoek die moontlikheid van ’n Skool vir Landboukunde op die kampus (PUK). Luidens ’n mediaverklaring sê die universiteit daar bestaan in Noordwes ’n behoefte aan uitnemende landboukundiges en dit is hoekom hulle so ’n skool binne die fakulteit van Natuurwetenskappe oorweeg.


Prof. Hermann van Schalkwyk, die rektor van die universiteit, het dié aankondiging vroeër die week gemaak. ‘‘Die dae dat universiteite as ivoortorings gesien word, is verby. Ons moet ons relevansie bewys deur welvaart in die gemeenskap wat ons dien te verhoog en mense se lewens te verbeter.”


Landboukollege Potchefstroom?


Mnr. Johan van Zyl, ’n woordvoerder vir die universiteit, sê daar is nog nie duidelikheid oor of dié skool met die Landboukollege Potchefstroom sal saamwerk of nie. “Dié moontlikhede word nog ondersoek.”


Van Schalkwyk sê die universiteit praat met die Regering én die Landboukollege Potchefstroom, want die finale besluit sal by die provinsiale departement van landbou berus.


“Ons wil maniere vind wat tot groter samewerking tussen ons en die landboukollege sal lei én wat ook die versterking van ons wedersydse programme tot gevolg sal hê. Maar tans is dit nog net gesprekke tussen ons en die onderskeie partye.’’


Die rede


Van Schalkwyk sê hulle oorweeg dié skool omdat die landbou een van die belangrikste sektore in die provinsie is. ‘‘Die werkskeppingsgeleenthede wat die landbou bied, is van onskatbare waarde en met grondhervormingsvereistes is die belang van landboukundiges van gehalte net soveel meer. Daar is ongetwyfeld ’n behoefte aan landbou-opleiding."


Sou die voorstel aanvaar word, sal die PUK-kampus se landboukundeskool grotendeels op gewas- en besproeiingskunde fokus. ’n Navorsingsbeen vir die fakulteit, wat op waterwese fokus, sal binnekort bekend gestel word.


Die NWU se Mafikeng-kampus het reeds ’n Fakulteit van Landbou, Wetenskap en Tegnologie, met hul Skool vir Landbouwetenskappe wat grotendeels op veekunde gerig is.


11 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot