AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landboulex hou nog vergaderings

Landboulex gaan nog twee inligtingsvergaderings vir aandeelhouers van Senwes hou in sy poging om genoeg volmagstemme te verkry vir die uitstem van die huidige direksie van Senwes.

Die eerste vergadering is op 19 Julie om 11:00 in die Kommandosaal op Jankempdorp, en die tweede een op 22 Julie om 18:30 in die Centurion-konferensiesaal, Pretoria.

Dr. Philip du Toit, regsverteenwoordiger van Landboulex, sê die doel van die vergaderings is om volmag van aandeelhouers van Senwes te verkry om die landboumaatskappy se direksie op die jaarvergadering in Oktober vanjaar uit te stem en boere se verlies van R850 miljoen weens die omskakeling van 'n landboukoöperasie na 'n maatskappy, te verhaal.

"Landboulex vra nie 'n blanko tjek van boere wanneer hy volmag van boere vra om namens hulle op die jaarvergadering op te tree nie," het dr. Du Toit gesê. "Landboulex is nie voornemens om Senwes te kaap of oor te neem nie. Die meerderheid van die direksie sal steeds uit bestaande lede van Senwes en Senwesbel en die huidige top-bestuur bestaan. Beheer sal dus in die hande van boere bly.

"Die volmag namens boere word vir 12 maande gevra om genoeg tyd toe te laat vir die inwerkingstelling van die nodige aksies en prosedures om Senwes weer op 'n winsgrondslag te plaas. Die doel is om Senwes na 'n koöperasie om te skakel sodat boere die beheer oor hul geld sal kry," het dr. Du Toit gesê.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,667.82
+0.4%
Silwer
18.96
+0.8%
Palladium
2,187.50
-0.8%
Platinum
873.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot