AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landboulex se benoemdes laat wenkbroue lig

Landboulex se oorname-aanslag op Senwes het pas 'n wending geneem deurdat hy die sluier gelig het oor die benoemdes waarmee hy die direksie van Senwesbel, houermaatskappy van Senwes, wil vervang. Dit het onmiddellik wenkbroue in landboukringe laat lig.

Landbouweekblad verneem betroubaar dat 'n versoekskrif op Senwesbel beteken is waarin Landboulex 'n aandeelhouersvergadering van dié houermaatskappy aanvra om die bestaande direksie voor die verstryking van sy ampstermyn te verwyder. Die datum van die vergadering was verlede week nog nie bekend nie.

Die benoemdes vir die direksie is in landboukringe met verbasing begroet. 'n Kenner het dit bestempel as 'n eienaardige versameling van individue - 'n bekende afgetrede polisieman, asook 'n oud-politikus.

Die bekendste is waarskynlik mnr. George Fivaz, afgetrede polisiehoof en tans uitvoerende hoof van die private veiligheidsmaatskappy George Fivaz en Genote.

Soos te wagte, is een van die groot dryfkragte agter Landboulex, dr. Phillip du Toit, ook een van die benoemdes. Hy is 'n stigter van die Landbouwerkgewersorganisasie (LWO) en prokureur wat spesialiseer in grondeise, arbeidsake en verblyfreg.

Die res is:

Mnr. Theo Alant, wat in die jare tagtig Adjunkminister van Ekonomiese Sake en Tegnologie was. Hy was ook die NP se onderhandelaar vir die hoofstukke oor Finansies en Sekuriteitsdienste in die 1996-Grondwet en boer tans in die distrik Jacobsdal.

Mnr. Abraham Bouwer, wat sedert 1996 heeltyds met varke en beeste naby Vanderbijlpark boer. Hy het ook 'n voerverspreidingsonderneming en is betrokke by 'n binnenshuise blitsbal-krieketonderneming.

Mnr. Alan Jordaan, 'n gekwalifiseerde advokaat en bekende in krieketkringe. Hy was tydens drie oorsese toere bestuurder van die SA krieketspan.

20 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,661.79
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
863.26
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot