AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Landboulex se voorstel volstrek verwerp

Senwes se lede het op 'n buitengewone vergadering van Senwesbel wat deur Landboulex versoek is, met 'n volstrekte meerderheid besluit dat mnr. Japie Grobler, voorsitter, en sy direksie moet aanbly en voortgaan met die omdraaiproses van dié landboumaatskappy.

Mnr. Japie Grobler het ná die vergadering gesê die stempersentasie was 66 %. Altesame 79 % van dié stemme was teen die voorgestelde besluit om Senwesbel se direksie voor die verstryking van hul termyn uit hul ampte te verwyder. Mnr. Grobler het dit bestempel as 'n mosie van vertroue in die direksie sowel as in die omdraaitydperk wat in 2000 van lede versoek is ná die aanstelling van die huidige direksie. "Dit is ook bemoedigend dat boere en aandeelhouers wat belang stel in voortgesette besigheid met Senwes en wat gesonde sakebeginsels nastreef, die versoek tot inmenging verwerp het," het hy gesê. Mnr. Johan Dique, besturende direkteur van Senwes, het gesê dié sein is versterkend en dit sluit aan by die groeiende, hoopvolle ingesteldheid oor Senwes se toekoms. Dit behoort verder bevestig te word met die bekendmaking van die halfjaar se resultate in Desember. Mnr. Willie Labuschagne, voorsitter van Landboulex, het egter nog bedenkinge oor die geldigheid van sommige van die volmagte wat die direksie van Senwesbel ingedien het. Landboulex het volmagte vir 18 miljoen stemme ingedien -- dit verteenwoordig meer as 2 000 aandeelhouers. Van dié volmagte is 5 miljoen nie deur Senwesbel aanvaar nie. Senwesbel se direksie het, volgens mnr. Japie Gouws, direkteur finansies van Senwes, volmagte vir 52 miljoen stemme gehad. Hy het daarop gewys dat 'n onafhanklike ouditeursfirma, Delloitte & Touche, die volmagte nagegaan het en oor die stemproses gewaak het. Volgens dié onderneming was alles volgens wet. Mnr. Labuschagne meen egter dat nie aan al die vereistes van die Maatskappywet voldoen is nie. Die volmagte word weer nagegaan deur 'n ouditeursfirma waarna hy oor sy volgende stap sal besluit.15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.59
+0.6%
Silwer
18.51
+0.9%
Palladium
2,046.50
+0.2%
Platinum
857.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot