AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbouplan kan foute regstel, s

"Die strategiese plan vir die landbou bied geleenthede vir vooruitgang in die Suid-Afrikaanse landbou, mits 'n doeltreffende span aangestel word om dit te implementeer," het mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, op 'n vergadering van die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake gesê.

Hy het gesê dit was 'n fout om ál minder in die landbou te belê, maar die plan kan dit regstel. Hy het die direkteur-generaal van Landbou en Grondsake, me. Bongiwe Njobe, wat die implementering van die plan op die vergadering bespreek het, van Agri SA se samewerking verseker. "Dis ons plan. Ons werk om dit te laat slaag."

Mnr. Raath het sy kommer uitgespreek oor landbounavorsing. "Daar is 'n gebrek aan vertroue binne navorsersgeledere omdat die transformasieproses so lank neem. Dit kan verbeter word deur vinniger te beweeg om finansiering en bestuur reg te kry."

Hy sê 'n gedeelde visie oor grond het nog nie genoeg gevorder nie. Daar is enkele sensitiewe kwessies waaroor alle partye nog nie konsensus bereik het nie. "Daar moet groter dringendheid wees in die afhandeling van die restitusie. Dit moenie net oordrag van grond wees nie, maar ook van tegnologie en infrastruktuur."

Hy het die Departement van Landbou aangemoedig om skemas in te stel om boere teen risiko's en rampe te verskans. "Volgens langtermyn-weervoorspellings gaan ons 'n droë siklus binne. Ons moet teen daardie tyd alternatiewe hê."

Die strategiese plan is die regte manier om bemagtiging te bevorder en die binnebaan moet oopgehou word vir mense wat nie voorheen geleenthede gehad het nie. Mnr. Raath het gesê in Agri SA se ontwikkelingsafdeling en die Landboubesigheidskamer bestaan kundigheid om dié kapasiteit te vergroot.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot