AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landbouplan reeds in werking, s

Daar is nie 'n sloerdery met die inwerkingstelling van die strategiese landbouplan wat Agri SA en die Regering opgestel het nie. Dit is al in werking gestel. Sedertdien het baie deure vir die kommersiële landbou oopgegaan en luister die Regering na die land se boere.

Só het mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, gesê op 'n byeenkoms van Absa Agribesigheid in Pretoria waar vordering met die landbouplan bespreek is. Hy het gesê Agri SA se hoofbestuur vergader drie tot vier keer per jaar met pres. Thabo Mbeki om oor strategiese landbousake te praat. "En dié vergaderings word nie op versoek van Agri SA gehou nie, maar op versoek van die president," het mnr. Grobler gesê. Tydens dié samesprekings is agt tot tien kabinetsministers teenwoordig, wat ook hul insette lewer. Hy het al by verskeie geleenthede tydens dié samesprekings die versekering gegee dat elke boer, wit of swart, vir Suid-Afrika kosbaar is en deur die land benodig word. Hy wil hê almal moet die landbou bewonder," het mnr. Grobler gesê. Agri SA voer gereeld samesprekings met mnr. Charles Nqakula, Minister van Veiligheid en Sekuriteit. Mnr. Attie Swart, assistent-direkteur-generaal: Handel en Sake-ontwikkeling in die Departement van Landbou, het by dieselfde geleentheid gesê die strategiese landbouplan geniet wye steun in die Regering en in die private sektor as die mees aanvaarbare raamwerk om die landbou te bevorder. Hy sien egter nog verskeie uitdagings om die plan ten volle op alle vlakke te laat werk. Een uitdaging is hoe 'n balans gebring kan word tussen die verwagtinge wat die plan skep en hoe dit uitgevoer word. Ander uitdagings is hoe goed die boerdery- en landelike gemeenskappe, asook die sakesektor die geleenthede aangryp wat die plan moontlik maak, en laastens die bestendigheid in die bestuur en toesig daarvan, het mnr. Swart gesê.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.70
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,266.50
+0.2%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot