AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Landboutegnologie in kollig op konferensie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto:  Johan van der Merwe
Ter illustrasie. Foto: Johan van der Merwe
Die kollig val op die landboutegnologie op die Africa Agritech-konferensie wat van 14 tot 16 Maart 2023 aangebied gaan word.

Die konferensie is op die Universiteit van Pretoria se Future Africa-kampus bekend gestel.

Namate landboutegnologie vorder, tree die media toe om daaroor verslag te lewer. Die hoop bestaan dat die landbou in die proses al hoe meer in die nuus sal wees om die regte redes. Tegnologie in die verlede was gerig op kragtiger en meer gevorderde landboumasjienerie en op genetiese vlak vir saad wat beter opbrengste lewer.

Vandag word meer gesofistikeerde digitale gereedskap benodig om beter produktiwiteit te bring. Die gonswoorde in die landbou het ook begin verander. Begrippe soos klimaatslim tegnologie, voorraadkettingbestuur, CRISPR en genoom-redigering, globale naspeurbaarheid en ’n naspeurbare voedselnetwerk vorm alles deel van die nuwe elemente wat deur Africa Agritech ondersoek gaan word, het me. Anlie Hattingh, vervaardiger van die Brand Republic-groep, wat die konferensie met die samewerking van SA Shows aanbied, met die bekendstelling gesê.

“Baie van ons gesprekke oor die landbou het oor alles tot by die plaashek gewentel, maar wat gebeur tussen plaashek en vurk? Die gedeelte van die waardeketting wat die sekondêre landbou, die verwerking, verpakking, bemarking en logistiek beskryf, word minder bespreek, maar hierdie tegnologie gaan teen ’n snelle pas ontwikkel en meer geleenthede in die landbou skep,” het Hattingh gesê.

’n Geleentheid soos min

Die konferensie sal die Suider-Afrikaanse landbou, wetenskaplike en tegnologiese gemeenskappe vir ’n drie daagse geleentheid byeen bring om wêreldneigings en ontwikkelings in landbouwetenskap, -tegnologie en innovasie te bespreek. Die geleentheid bestaan uit die hoofkonferensie, uitstalruimtes en bykomende besprekings insluitende die rol van vroue in die landbou, probleme wat nuwe innovasie in die gesig staar, beleggingsmoontlikhede en landboutoekennings.

Die vorige konferensie is deur sowat 2 500 afgevaardigdes van 18 lande besoek en het uit meer as 60 sprekers oor 40 sessies bestaan. Die konferensie word by die SunBet Arena, Times Square in Pretoria, aangebied.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
+1.2%
Rand - Pond
20.88
+0.7%
Rand - Euro
17.99
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,778.08
+0.4%
Silwer
22.60
+1.8%
Palladium
1,857.50
+0.4%
Platinum
1,008.00
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot