AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9830,2
56,20
CORN
30 Mrt
-
4512,2
-17,80
SOYA
30 Mrt
-
8205
-38,00
SUNS
30 Mrt
-
9027,2
-33,80
WEAT
30 Mrt
-
6681
2,00
WMAZ
30 Mrt
-
3850
-1,00
YMAZ
30 Mrt
-
4060
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Landboutoerisme kan platteland stimuleer

Landboutoerisme kan die platteland se ekonomie stimuleer deur boere se inkomste ’n hupstoot te gee.

Boere kan hulle inkomste verhoog en die lewensvatbaarheid van hul bedrywighede verbeter as hulle meer geleenthede vir landboutoerisme skep, meen mnr. James Vos, die Demokratiese Alliansie (DA) se skaduminister van toerisme.

Tans werk een in elke 22 werkendes in die land in die toerismebedryf, wat 4,5% van die werkmag verteenwoordig. Plaaslike toerisme dra ook die meeste by tot totale toerismebesteding, met plaaslike reisigers wat R140,9 miljard tot die ekonomie in 2015 bygedra het.

Siende dat toerisme R3,10 van elke R100 uitmaak wat vir die land se ekonomie ingebring word, maak dit sin om hierdie sektor te verbind met die landbousektor, wat in 2015 slegs 2,4% tot die ekonomie bygedra het, meen Vos. “Deur die kombinasie van toerisme met die uniekheid en diversiteit van die plaaslike landbou, kan landboutoerisme die geleenthede vir plaaslike boere bied om hul inkomste verhoog en die lewensvatbaarheid van hul bedrywighede te verbeter.”

Die realiteit is ook dat die bedryf weens sy seisoenale aard nie altyd volgehoue werksgeleenthede vir plaaswerkers verseker nie, en hierdie situasie sal vererger word deur verhoogde ekonomiese druk op die landbou. Landboutoerisme kan dus help om buite seisoentye inkomste na die plaas te bring.

Dit bied ook voordele vir die breër plaasgemeenskap, terwyl dit ook die potensiaal het om binnelandse toerisme te bevorder, asook om besoekers met boere en hul produkte te skakel. Dit kan ook ’n uitstekende voertuig wees om die publiek meer oor die belangrikheid van die landbou en sy bydrae tot die land se ekonomie te leer.

Geleenthede

Suid-Afrika het verskeie landbou-bedrywighede soos veeboerdery, vrugte-, wyn-, suiwel, graan en rooibos. “Al hierdie bedrywe kan in toerismegeleenthede ontwikkel word waar toeriste die geleentheid gebied word om aan die daaglikse boerderybedrywighede deel te neem, asook die oes- en snoeiproses,” sê Vos.

Sommige plase het reeds begin om die landbou en toerisme saam te smelt deur nie net verblyf op hulle plase beskikbaar te maak nie, maar ook stap-, bergfiets- en perdryroetes aan te bied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.0%
Rand - Pond
22.35
-0.2%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.34
+0.1%
Silwer
23.58
+1.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,401
+0.8%
Alle aandele
77,022
+0.7%
Hulpbronne 10
67,661
+1.5%
Industriële 25
103,807
+0.5%
Finansiële 15
15,683
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot