AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landboutrusts: Toekoms in weegskaal

Die voortbestaan van 13 landboutrusts, insluitend die vir mielies, wintergraan, sorghum en vir die wynbedryf, is in die weegskaal.

Die voortbestaan van 13 landboutrusts, insluitend die Mielietrust, die Luserntrust, die Wintergraan- en Sorghumtrust en die een vir die wynbedryf, is in die weegskaal.

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het in die Parlement gesê die transformasie van dié trusts is een van die kwessies waaraan sy vanjaar by voorkeur aandag sal gee.

Volgens die Nasionale Landboubemarkingsraad se strategiese vyfjaarplan wat vanaf 2012 tot 2017 strek, is bates van R1 784 miljoen van die voormalige landbou-beheerrade na die trusts oorgedra.

'Hoe om trustgeld te bestee'

Hoewel die NLBR nie magte het om voor te skryf hoe trustgeld bestee mag word nie, meen dié instelling dat dit in belang van die trusts is om tot die transformasie van die landbousektor by te dra.

Joemat-Pettersson het aan die portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye gesê dat die trusts die bemarkings- en kredietrade van die verlede was wat wit boere gehelp het om op die been te kom.

Sy sê die trusts stipuleer dat slegs 20% van hul inkomste uit regeringsheffings aan swart boere moet gaan. “Ons sal nooit ons AgriSEB-mikpunte behaal as net 20% aan swart boere gegee word nie.” Een van die trusts het glo slegs R12 miljoen. Die geld van die trusts moet bymekaargegooi word, want meer kan gedoen word met die rente wat van ’n miljard gekry word, het Joemat-Pettersson gesê.

5 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot