AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbouvereniging 125 jaar oud

Die Kaapse Vlakte-landbouvereniging by Philippi vier sy 125ste bestaansjaar en word waarskynlik die oudste landbouvereniging in die Wes-Kaap en een van die oudstes in die land.

Die Kaapse Vlakte-landbouvereniging by Philippi vier sy 125ste bestaansjaar en word waarskynlik die oudste landbouvereniging in die Wes-Kaap en een van die oudstes in die land.

Die landbouvereniging is volgens bronne op 12 September 1885 deur  die Duiste immigrante by Philippi gestig, danksy mnr. Fritz Hörstmann, een van die leiers in die Duitse gemeenskap by Philippi.

Hörstmann, stigter-voorsitter, het ‘n paar dae voor die stigting onder meer in die Duitse koerant aan die Kaap, Das Caplan, geskryf slegs deur die landbou te organiseer, sal dit kan ontwikkel. In sy pleiodooi vir die georganiseerde landbou het hy gesê die bedryf sal eers dan werklik tot sy volle reg kom en ook tot voordeel van die plaaslike bevolking wees.

Die ontwikkelingswerk van die vereniging by Philippi is 125 jaar later steeds een van die prioriteite. Een so ’n voorbeeld is die ondersteuning wat die kommersiële boere, van wie die meeste afstammelinge van die Duitse immigrante is, aan nuwe opkomende boere gee wat hulle in die omgewing vestig.

Me. Wadea Jappie van Chamomile Farming, wat ook onlangs as die wenner van die kleinboer-kategorie: landbougewasse in die Wes-Kaapse Vroueboer van die Jaar-kompetisie aangewys is, sê sonder die hulp van haar buurman, mnr. Johan Terblanche, sou sy nie so vinnig soveel sukses behaal het nie. “Sy ondersteuning en kennis van boerdery is vir my as opkomende boer van onskatbare waarde.” 

Mnr. Leon Rix, huidige voorsitter van die vereniging, wil graag meer volhoubare ontwikkeling in die Philippi-gebied sien. “Ek wil graag groter regeringsbetrokkenheid en ondersteuning vir beide die opkomende en kommersiële boere in die Landbouvereniging sien. Ons sal ook graag die regering se hand wil vat en saam planne beraam vir die ontwikkeling van ons markte, veral in hoogseisoentye wanneer ons oorproduksie van sekere groentesoorte het.”

Mnr. Leon Rix (links), voorsitter van die Kaapse Vlakte Landbouvereniging by Philippi en mnr. Anton Hörstmann, ’n oud-voorsitter en agteragterkleinseun van die stigter, Fritz Hörstmann, in ’n land aartappels op mnr. Rix se plaas. Foto: L. RABE

Die toekoms

Mnr. Anton Hörstmann, ’n vierde generasie-afstammeling van die stigter en ook ’n oud-voorsitter van die vereniging, meen die boere moet ondersteun word in hul stryd teen misdaad. Hoewel dit nie ’n probleem is wat net tot die Philippi-landbougebied beperk is nie, ly die groenteboere baie skade as gevolg van diefstal en is dit onmoontlik om die verliese met groenteproduksie te verhaal.

Mnr Carl Opperman, hoof-uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, is positief oor die toekoms van landbou in die gebied. “As ’n mens kyk na die hoë vlakke van kennis en kundigheid wat oor ’n tydperk van 125 jaar onder die boere van die Kaapse Vlakte-Landbouvereniging opgebou is, weet ons dat dit een van die suksesfaktore gaan wees vir volhoubare groei en ontwikkeling in daardie gebied. Die boere het bewys dat hulle ten spyte van baie uitdagings en teleurstellings nog steeds voortgaan om kos te produseer, want hulle weet hoe krities voedselsekuriteit vir ons provinsie en ons land is.”

13 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
-0.9%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,993.97
0.0%
Silwer
23.17
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,769
-1.9%
Alle aandele
74,272
-1.7%
Hulpbronne 10
63,660
-2.4%
Industriële 25
101,330
-1.3%
Finansiële 15
15,042
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot