AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Lande werk saam oor bek-en-klou

Vyf SAOG-lande werk tans saam om oplossings te vind om die sporadiese uitbrekings van bek-en-klouseer te beperk.

Die veeartenykundediens van vyf lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) werk tans saam om oplossings te vind om die sporadiese uitbrekings van bek-en-klouseer te beperk.


Luidens ’n berig op Allafica.com het Botswana, Suid-Afrika, Zambië, Mosambiek en Zimbabwe onlangs ooreengekom om saam te werk ná uitbrekings in die noorde van Matabeleland, Masvingo, Chimaninmani en die noorde van KwaZulu-Natal.


Met die uitbrekings het Botswana uitgereik na Zimbabwe deur entstof te voorsien in ’n poging om die twee lande se rooivleisbedrywe te beskerm.


Heinings moet onderhou word

Mnr. Joseph Made, die Zimbabwiese minister van landbou, meganisasie en besproeiingsontwikkeling, sê sy departement sal nou met die departement van nasionale parke in dié land saamwerk om te vir seker dat hul heinings onderhou word.


“Ons moet verseker dat die nasionale parke se heinings in orde bly sodat buffels (wat ’n een van die groot draers van die virus is) in afgebakende gebiede bly, en terselfder tyd die voorkoms van veldbrande beheer,  want dit verwoes weiding en dwing die buffels na dele buite die nasionale parke vir weiding,” aldus Made.


Made het Botswana ook bedank vir sy hulp met inentings.


Bron: AllAfrica.com


1 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.27
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,801.54
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,905.00
-2.1%
Platinum
1,041.00
-0.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,437
-0.6%
Alle aandele
74,574
-0.6%
Hulpbronne 10
74,213
-2.3%
Industriële 25
91,597
-0.6%
Finansiële 15
15,587
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot