AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Landelike veiligheid: Ingryping nóú nodig

Hernieude vlakke van misdaad in landelike gebiede vereis dringend aandag, reken die DA en Agri SA.

Dit is lewensbelangrik vir die landbougemeenskap om met die polisie saam te werk om die landelike beveiligingstrategie én pro-aktiewe beplanning te gebruik om 'n veiliger omgewing vir boere en plaaswerkers te verseker.

Dié standpunt volg van Agri SA ná vier mense in 'n plaasaanval naby Balfour in Mpumalanga vermoor is.

Twee verdagtes is reeds vir die moorde in hegtenis geneem en Agri SA het onderneem om die voorval vandeesweek tydens 'n vergadering met die polisie se landelike veiligheidsprioriteitskomitee te bespreek.

Hernieude geweld 

Volgens Agri SA het reeds meer as 30 plaasaanvalle in 2017 plaasgevind.

"Die situasie bevorder nie Suid-Afrika se strewe na volgehoue voedselsekerheid, die ontwikkeling van landelike gebiede en nasiebou nie," sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se beleidskomitee oor landelike veiligheid.

Agri SA betreur Statistieke SA se bevinding dat Suid-Afrikaners se vertroue in die polisie en die howe tans afneem, en wys uit dat vertroue in dié instansies juis nodig is wanneer misdaad toeneem.

Intussen kritiseer die DA mnr. Nkosinathi Nhleko, die Minister van Polisie, weens 'n beweerde gebrek aan leierskap en vra pres. Jacob Zuma om in te gryp.

"Dit is tyd dat pres. Zuma die eenhede vir landelike veiligheid terugbring en ons doen 'n beroep op hom om dié stap te neem.

"Miljoene Suid-Afrikaners in landelike omgewings, insluitend boere en plaaswerkers, leef in vrees vir hul lewens en dié van hul gesinne. Dit hoef nie die geval te wees nie en ons vra die president om die regte ding te doen in die verband," vra mev. Annette Steyn, die DA se skaduminister van landbou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot