AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Landelike veiligheid weer bekyk ná moord

Die georganiseerde landbou en plaaslike regering sal moet saamwerk om veiligheid in landelike gebiede te verseker.

Die samewerking tussen die georganiseerde landbou en plaaslike regering is van kardinale belang om die veiligheid en stabiliteit in landelike gebiede te verseker.

Mnr. Bennie Jonker, voorsitter van die Graskopse Landbouvereniging in die Noord-Vrystaat, het hom weer op alle betrokkenes in die landbou beroep om die nodige stelsels in te stel vir die beveiliging van die landbou-gemeenskap sodat volhoubaar geboer kan word.

Dit volg ná die begrafnis van mnr. Jannie du Plessis van Villiers, wat in ’n hospital beswyk het nadat hy verlede maand in ’n plaasaanval gewond is. Du Plessis is op sy plaas Gretna Green ter ruste gelê, waar hy en sy vrou, Stinnie (59), sowat ’n maand gelede wreed aangeval is. Hy is in die maag geskiet en saam met sy vrou in hul kluis toegesluit.

Moorde en diefstal 'katastrofies'
Jonker sê die toename in plaasmoorde, asook die toename in veediefstal is katastrofies vir die landboubedryf.
“Dit is noodsaaklik dat daar in elke sektor of boerevereniging ’n doeltreffende gebeurlikheidsplan moet wees wat op pro- en reaktiewe optrede van die lede in die gebied gerig is,” sê hy.

Pro-aktiewe optrede behels onder meer plaaspatrollies en padversperrings met die samewerking van die polisie wat as afskrikmiddel kan dien. Koordlose alarmstelsels, voldoende diefwering en beligting buite die plaasopstal, asook die toets van radio’s vir doeltreffende kommunikasie is van die voorstelle.

Jonker het ook ’n beroep gedoen dat die besonderhede van alle verdagte mense en voertuie te alle tye aan plaaswagleiers en die polisie deurgegee word. Alle gevalle van veediefstal moet aangemeld word, hoe gering ook al.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.76
-0.1%
Silwer
20.60
-0.2%
Palladium
2,280.00
+1.0%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,520
+0.5%
Alle aandele
65,945
+0.5%
Hulpbronne 10
63,077
-1.0%
Industriële 25
80,281
+1.3%
Finansiële 15
14,093
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot