AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Landelike veiligheidsplan by meeste polisiekantore ingestel

akkreditasie
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Teen einde Oktober het 836 van die 905 polisiekantore die landelike veiligheidstrategie toegepas, landelike veiligheidskoördineerders aangestel en landelike veiligheidskomitees gestig, het adj.pres. David Mabuza, gesê.

Mabuza het hierdie inligting bekend gemaak toe hy ’n skriftelike parlementêre vraag beantwoord het. Die polisie het 905 polisiekantore wat geklassifiseer is as landelik, landelik-gemeng en stedelik.

Mnr. Mbulelo Bara, DA-LP, wou by hom weet of enige strategieë gereed is om die toenemende vlaag plaasmoorde te voorkom of te verminder en wat hierdie strategieë is.

Mabuza het gesê die Grondwet maak dit duidelik dat elke burger gelyk deur die reg beskerm word. Die vlaag plaasmoorde en plaasaanvalle het ’n nadelige impak op die toepassing van die Grondwet en alles waaraan gewerk word om ’n veilige land vir landsburgers en gemeenskappe te bou.

Hy het gesê die interministeriële komitee wat met grondhervorming belas is, is van mening dat die doeltreffende toepassing van die grondhervormingsprogramme aangevul moet word met die volhoubare toepassing van die landelike veiligheidstrategie en ’n inklusiewe aksieprogram om die probleme rakende grondhervorming en die herverdeling van grond op te los. Hy glo ’n meer inklusiewe en multi-sektorale benadering om die oorsake en bydraende faktore van misdaad en geweld in landelike gebiede aan te pak, is noodsaaklik om landelike veiligheid te verbeter.

Die kabinet het die landelike veiligheidstrategie in 2019 goedgekeur vir toepassing in die huidige boekjaar (die 2020-’21-boekjaar). Dit sal weer ná die 2025-’26-boekjaar hersien word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dalk vind ek jou - my "Droomvrou".
My eie strewe na n mens wat stabiliteit, opregtheid en lojaliteit met n positiewe en gesonde uitkyk uitstraal, moet ook vanuit jou weerspieel. Lekker ontspanne geselsskap met n...
Ek soek na jou
Ek is 'n goeie luisteraar en help graag ander mense. Ek het 'n goeie hart en wil dit graag met iemand deel wat dit sal waardeer. Ek hou van dans en spandeer baie tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot